Skiet die 4 boor geweer

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Skiet die 4 boor geweer

Post by FHM »

Ek volstaan! N skoot met die meneer gaan jou dag ontsier ++>:
https://www.youtube.com/watch?v=C_dtC6ZOR3w

Kyk daai flippen rondte! Lyk soos n klein blikkie doom! :):
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by Boersonderroer »

Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by Triple2 »

Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Dan kan jy nie jou gat af vee vir n maand nie!!
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by Gawie(13mm) »

Triple2 wrote:
Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Dan kan jy nie jou gat af vee vir n maand nie!!
Jou tande is in elke geval so los dat jy nie sal kan kou nie. Alles werk mooi uit.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by THOMAST »

Ek het al 'n agt boor geskiet, helfte van die 4boor se groote. Ek het sterretjies gesien toe my skiethand se duim in my neus vasslaan.
4 boor? Ek reken dat hoort 'n opossing te wees vir iemand met 'n "flinch" probleem - Jy is of reg geruk, of jy skiet nooit weer nie.
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by Tertius Steyn »

Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Is dit nie dalk n jaar nie?? Image Image Image
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by Boersonderroer »

Wulf wrote:
Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Is dit nie dalk n jaar nie?? Image Image Image

Ek sien jy het 'n Baikal 12br , dis mos Russies vir skop soos 'n donkie so die 4boor behoort nie 'n jaar te vat om te herstel nie.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Skiet die 4 boor geweer

Post by PWV »

Opvallend: Die ou "flinch" gladnie.
As ek met die ding moet skiet, sal al my tandstopsels uitval!
Post Reply