More almal
Vriend van my is opsoek na 60-70 elande om aan te koop. Kan enige iemand dalk help
of ons na iemand verwys?
Elande
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Elande
Mail vir Amy Kooy by amy@thabamanzi.co.za
Sy behoort te kan help.
Sy behoort te kan help.
Goed, beter, 6millimeter!
