Naand manne hoop daar is iemand wat my kan help met QL om n node te kry vir n 30-06 musgrave
Ek het 2 verskillinde punte proebeer Nosler BT en Peregine VRG-4
Hier is die algemene data
Loop lente: 24,37 Inch
Twist: 1:10
H2O cap: 72.35gr
Primer: sellier en Bellot
Dop: Nosler
Grein van Punt: 165
Kruit: S335
Lot: 705
Data vir beide punte
TPL Nosler BT: 70,85mm
TPL Peregrine: 71,46mm
Mag TPL Nosler BT: 70,85mm
Mag TPL Peregrine: 68,25mm
Ladings en spoed
Lading: 47gr
Spoed Peregrine
1. 2673
2. 2688
3. 2682
4. 2711
5. 2710
Spoed Nosler
1. 2729
2. 2770
3. 2733
4. 2762
5. 2723
Lading 48gr
Spoed Peregrine
1. 2788
2. 2764
3. 2785
4. 2780
5. 2804
Spoed Nosler
1. 2802
2. 2809
3. 2802
4. 2820
5. 2796
As dit moontlik is kan jul my dalk help met n node vir ably punte. Doen dit ma so sodat ek altyd 1 of die ander punt kan laai as die ander nie beskikbaar is nie
Dankie by foorbaart
Skiet groete
QL hulp vir 30-06 musgrave
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
QL hulp vir 30-06 musgrave
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Quinna, jy is of deurmekaar met jou 308, of jy het TPL met comparator gemeet. TPL moet van onder die dop tot bo-op die punt van die koegel wees - nou kan QL volumes uitwerk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Hi oom 3 poot jammer ek sien nou ek het verkeerd getik.
Totale tpl:
Nosler: 70.85
Peregrine: 71.46
Mag tpl:
Nosler: 67.58
Peregrine: 68.25
Dankie vir oom se hulp en dat oom my fout opgetel het.
Lekker aand
Totale tpl:
Nosler: 70.85
Peregrine: 71.46
Mag tpl:
Nosler: 67.58
Peregrine: 68.25
Dankie vir oom se hulp en dat oom my fout opgetel het.
Lekker aand
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Quinna, jy gaan my nog meer deurmekaar maak nou. Jy het die opskrif as 30-06 - dit beteken jou H2O moet naby aan 68gr wees en jou TPL naby 84mm. Lyk asof jy 308 en 30-06 data gelyk gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Jammer oom. Oom was reg die mates is met n comparitor gemeet. Het gou als weer gemeet. Het dit wat ek gemeet het en dit wat n die boeke is is te ver uit mekaar
Tpl
Nosler: 85.86
Peregrine: 87.15
Mag tpl:
Nosler: 82.95
Peregrine: 83.95
Dit is vir n 30-06. H2O is op 72.35 het 50 doppe gecheck en die average tussen almal gevat grootset 1 was 72.9 gewees
Tpl
Nosler: 85.86
Peregrine: 87.15
Mag tpl:
Nosler: 82.95
Peregrine: 83.95
Dit is vir n 30-06. H2O is op 72.35 het 50 doppe gecheck en die average tussen almal gevat grootset 1 was 72.9 gewees
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Ek het slegs na die Nosler lading van 48gr gekyk - die druk is by 65 000psi - maks is 60000psi.
Die aanbevole dryfmiddel vir die 30-06 is S365. Met S335 het jy 'n dryfmiddel wat vinniger druk opbou en maak dat die dop slegs 85% vol is. Ek sou liewers kyk om S365 te gebruik, of anders dan S355 as jy vieserig is vir S365 se op en af. Met S355 of S365 gaan jy darem 90% + dopvulling kry.
Die aanbevole dryfmiddel vir die 30-06 is S365. Met S335 het jy 'n dryfmiddel wat vinniger druk opbou en maak dat die dop slegs 85% vol is. Ek sou liewers kyk om S365 te gebruik, of anders dan S355 as jy vieserig is vir S365 se op en af. Met S355 of S365 gaan jy darem 90% + dopvulling kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Baie dankie oom ek sal dan kyk of ek die naweek by die geweerwinkel kan draai maak. Dankie vir oom se hul en raad
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: QL hulp vir 30-06 musgrave
Dis waar.tripodmvr wrote:Ek het slegs na die Nosler lading van 48gr gekyk - die druk is by 65 000psi - maks is 60000psi.
Die aanbevole dryfmiddel vir die 30-06 is S365. Met S335 het jy 'n dryfmiddel wat vinniger druk opbou en maak dat die dop slegs 85% vol is. Ek sou liewers kyk om S365 te gebruik, of anders dan S355 as jy vieserig is vir S365 se op en af. Met S355 of S365 gaan jy darem 90% + dopvulling kry.
Ek het met S341 gelol met 150gr koeels.
50gr (laer as die aanbevole minimum) het alreeds 2950f/s gelewer.