More Manne,
Wil graag by julle hoor wie in pretoria is 'n goeie en betroubare geweersmid waarna ek my gewere kan neem vir werk soos re-barreling, re-chambering en algemene werk.
Ek het al lelike stories gehoor van geweersmede en 'n man moet maar ligloop, dus is ek baie versigtig na wie ek my roere neem vir werk.
Het vir lank gebruik gemaak van Oom Ginger van Zyl en hy is puik, een van die bestes in my opinie. Oom Ginger se gesondheid pla egter bietjie die laaster ruk
en ek is opsoek na 'n geweersmid met wie ek van hier af 'n lang pad kan stap.
Ek hoor graag wat die manne te se het.
Groete,
Rooijakkals
Goeie en betroubare wapensmid in Pretoria
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Goeie en betroubare wapensmid in Pretoria
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Goeie en betroubare wapensmid in Pretoria
Probeer vir Grobbies sy no is 0824479391 hy het al baie werk vir my gedoen,sy prys is billik en jy wag nie n jaar vir jou geweer nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Goeie en betroubare wapensmid in Pretoria
arms is vrek duur
oom ginger in faerie glen is my man
oom ginger in faerie glen is my man
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Goeie en betroubare wapensmid in Pretoria
Grobbies is in Pretoria Noord
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo