Hi, almal,
eks n nuwe lid hier op die blad. ek is vanaf Windhoek, jag gereeld en het altyd baie vrae, so hoop die platvorm sal ons almal bietjie meer info gee op vrae en informasie wat ons almal altyd pla.
sien uit om lekker inligting te deel asook te ontvang.
groete,
Sarel
Nuwe Lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, verre lid. Kom kuier saam om die vuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Sarel,
Ek kuier tans hier in jou land. Net jammer die vis wil nie byt nie.
Groete
Ek kuier tans hier in jou land. Net jammer die vis wil nie byt nie.
Groete
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Sarel
Jy is op die regte plek, jy moet bietjie kyk (as jy nie alreeds het nie?) of die veldskiet sport nie iets is waarin jy sal belangstel nie, dit is baie goeie oefening vir die manne wat stapjag en lekker kuier saam met medeskuts.
Gaan kyk bietjie op NHRSA se webblad, www.nhrsa.com
Groete
Johan

BUKSIE33
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Mar 27, 2016 8:04 pm
Re: Nuwe Lid
Kalahari wrote:Welkom Sarel
Jy is op die regte plek, jy moet bietjie kyk (as jy nie alreeds het nie?) of die veldskiet sport nie iets is waarin jy sal belangstel nie, dit is baie goeie oefening vir die manne wat stapjag en lekker kuier saam met medeskuts.
Gaan kyk bietjie op NHRSA se webblad, http://www.nhrsa.com
Groete
Johan
Hi Julle baie dankie, Johan ek sal verseker soi maak, ek sien hulle is bedrywig op Facebook so sal definatief daar loer. Ek hoor die manne vang mooi op die oomblik julle sal moet diep gooi.....
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am