Middag almal.
Ek is Chris en woon in Port Alfred, Oos Kaap. Besit 308. Geniet jag en skiet so nou en dan n papier bok.
Lees graag wat al die slim ooms te sê het. Al heel wat geleer op die manier.
Groete
Nuwe lid
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Chris.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom. Jy is in die land van kudus. Kom kuier gerus saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe lid
Welkom Chris.
Kuier lekker saam.
Kuier lekker saam.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Chris
Geniet dit saam met ons.
Geniet dit saam met ons.
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Nuwe lid
Welkom, mag jy dit ook leersaam vind.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Chris , sluit sommer dadelik aan by die .308 bende
