Quick Load en ladings in praktyk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Quick Load en ladings in praktyk
Ek sit met 'n raaisel. Ek gebruik die volgende inligting vir my 375 met 235 gr TSX koeels :-
1. S335 66 grein
2. TPL = 91.3mm
3. H2O inhoud van PMP dop soos geweeg = 91.8 grein
4. Quick Load voorspel 2686 vps
In die praktyk kry ek egter 2860 vps met die lading soos bo. Selfs al toor ek met die burn rate voel ek aardig om so groot verskil te probeer uitwis of verklaar. Dit is sekerlik binne die 10% variasie wat QL noem in hul inligtingstukke. Het enige van julle wat al baie met QL gewerk het 'n verklaring?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Tripod
Ek het al ook so met die ding gesukkel. Ek dink wat Ql nie in ag neem nie is die primer en die loop tolleransies. As die loop nog redelik styf is gaan hy ho?r spoed gee. Op die 222 gee QL vir my 2900 en as ek hom skiet gee hy 3160.
Gerrie

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Dankie vir terugvoer. Hoop daar is ander kundige manne wat meer inligting kan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Nie omdat ek iets weet van QL nie , maar het hoogte bo seespieel nie 'n effek nie. Wouter het ook vir my spoed gegee en dit wat ek bereik het was veel hoer.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Die loop het 'n groot invloed op die werklike spoed, maar moet ook nie die chronograaf se lesing as absoluut beskou nie.
As jou sensors 1mm nader aanmekaar is as wat hulle moet wees kan jou spoed met 10ft/s of selfs meer verskil. As een sensor nou meer of minder sensitief is en die projektiel vroe?r of later optel kan jou spoed lesing radikaal verskil van wat hy behoort te wees.
As jou sensors 1mm nader aanmekaar is as wat hulle moet wees kan jou spoed met 10ft/s of selfs meer verskil. As een sensor nou meer of minder sensitief is en die projektiel vroe?r of later optel kan jou spoed lesing radikaal verskil van wat hy behoort te wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Is met jou op daardie een. Die lesings is wel met my ou chrony gedoen, maar ek het dit op and monometaal koeels ook ondervind. Sekere van my kalibers is binne 30-50vps van berekende waardes en kan maklik met brandverhouding reggestel word. Hierdie verskille is egter baie groot. Dankie vir jou kommentaar. Ek wag vir die manne wat al baie ondervinding met die program het.baboonstalker wrote: Die loop het 'n groot invloed op die werklike spoed, maar moet ook nie die chronograaf se lesing as absoluut beskou nie.
As jou sensors 1mm nader aanmekaar is as wat hulle moet wees kan jou spoed met 10ft/s of selfs meer verskil. As een sensor nou meer of minder sensitief is en die projektiel vroe?r of later optel kan jou spoed lesing radikaal verskil van wat hy behoort te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Het QL resep probeer wat Jagtersdok vir my gegee het op my 308.
Die spoed was 20ft/sek stadiger op chrony as op papier.
Ek het geen ondervinding van QL nie, maar die was darem wragtig naby.
Ek stem ook 100% saammet baboonstalker, die chrony kan as hy nie mooi oopgeslaan is nie, 'n baie hoer spoed gee!
Groete
erx

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
2 dingetjies wat julle manne moet onthou.
Ons kryte se burnrates is nie konstant nie, nie nastenby nie.
En soos Ludwig s? die initila shot start pressure verskil beduidend
Moenie QL gebruik om jou spoed te probeer voorspel nie, dit is irrelevant. Die ding wat jy met QL moet uitwerk is die ideale spoed/barreltime vir die loop, kryt/koeel kombinasie.
KOOP 'N CHRONOGRAAF, BEGIN 1 OF 2 GREIN MINDER AS WAT QL S? DAAI SPOED GAAN GEE, LAAI INKRIMENTE VAN 0.5GR EN KYK BY WATTER LADING KOM JY BY DIE IDEALE SPOED/OPTIMAL BARREL TIME UIT

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
HULP DRINGEND NODIG ASB! Het amper vandag my alie sonder n spieel gesien:
Ek het QL gekalibreer deur van my 243 moeder doppe se ladings en hul ooreenstemmende chrony lesings te gebruik.
Ter illustrasie, hier is slegs twee van n klomp:
S365 LOT 063 45.4 grein 3 skote teen gemiddeld 3343ft/s
45.1 3283
NB: dis met die GEWONE 243 dop in in 243 AI om te fireform
My QL berekeninge dui toe dat ek op 46.5gr node 4 sal slaan maar met moontlike druk problrmr.
Ek laai toe maar 2 van my gefireformde 243AI doppe heelwat laer. nert vir die wis en die onwis.
45 en 45.5 gr. Selde doppe, kruit koeels ens.
Groot was my verbasing om te sien dat die 243AI doppe BAIE hoer druk gee as die gewone 243 dop.
So erg was die druk dat met die 45,5 ek gesukkel het om die slot oop te kry en ook opgemerk dat die slot n patroon op die agterkant van die doppie geslaan het!
Die spoed wat ek gery het was ook erg te hoog. Naamlik: 45gr =3477 en 45,5gr = 3486!
Vergeluk dit nou met die laer spoed verkry met die gewone 243 dop.
Ek VERSTAAN NIE hoekom die 243AI doppe soveel hoer spoed en druk gee as met die gewone 243 doppe nie. Dis tog dieslfde geweer, kruit, primers ens ens?????
Hepl my asb hiermee voor ek myself verongeluk!
Seblief Manne!?

Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Daar is 'n post oor Lot 63 wat meer soos S355 brand. Soek daarvoor en dit kan jou probleem verklaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Hi Driepoot!
Jip ek het daardie post gelees. Dit was Jagtersdok wat dit geskryf het, maar dit nie waaroor dit gaan nie.
Dit gaan daaroor dat ek met dieselfde kruit hoer druk kry in n reeds gevormde 243AI dop as met die gewone 243 dop. Beide het ek self gelaai met dieselfde kruit en lot nommer en feitlik die selfde lading?
Ek hoor graag!
Jip ek het daardie post gelees. Dit was Jagtersdok wat dit geskryf het, maar dit nie waaroor dit gaan nie.
Dit gaan daaroor dat ek met dieselfde kruit hoer druk kry in n reeds gevormde 243AI dop as met die gewone 243 dop. Beide het ek self gelaai met dieselfde kruit en lot nommer en feitlik die selfde lading?
Ek hoor graag!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Die grys selle in low gear gesit en die probleem oordink.
Die enigste verandering is die dop wat van vorm verander het. Die doppe met die 40 grade skouers verbrand die hoeveelheid kruit meer effektief en veroorsaak dus meer druk vir dieselfde volume kruit. Dit kan dan die anomalie verklaar dat dieselfde volume nou meer spoed veroorsaak.
Die enigste verandering is die dop wat van vorm verander het. Die doppe met die 40 grade skouers verbrand die hoeveelheid kruit meer effektief en veroorsaak dus meer druk vir dieselfde volume kruit. Dit kan dan die anomalie verklaar dat dieselfde volume nou meer spoed veroorsaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Hallo Manne
Met die fireform van die gewone dop in n Ackley kamer is daar baie faktore wat na vore kom. eerstens word daar van die beskikbare energie gebruik om die dop uit te blaas na die Ackley dimensies. Daar is huidiglik geen maatstaaf om te se hoefeel energie en druk gebruik word vir hierdie proses nie. Om alles nog moeiliker te maak speel dopppe ook n rol in hierdie proses. Wanddukte en die hardheid van die dop is die hoof rolspelers in die verband. Ek dink driepoot se verduideliking is baie naby aan die kol hoekom jy hoe druk ervaar in die gevuurformde rondte. Daar steek defnetief iets in die Ackley vorm wat veroorsaak dat hy meer effektief optree. Onthou net druktekens is n snaakse ding. Druk wys nie altyd soos hy moet op die slagdoppie nie en dit is hoekom n mens al die meetmetodes moet toepas as herlaaier.
My ondervinding met die nodeprogram en ladings wat nog gevuurvorm moet word met Ackleys is dat dit baie ingewikkeld is. Ek bepaal oor die algemeen n bree band waar ek die node verwag. Hoe ek te werk gaan is om n node te bepaal met die gewone kaliber, hiergebruik jy die dopkapasiteit van die standaard dop en kaliber en dan een in die Ackley met n gevuurvormde dopkapasiteit. Erens tussen die twee kry ek maar op die ou manier my lading.
Driepoot ek stem saam met die manne dat individeule einskappe van n loopdeursnee baie maklik hierdie verskille kan tewee bring wat jy ervaar. Ek wil aansluit by Pieter dat die Crony ook baie maklik verkeerde lesings kan gee. Ek probeer om my lesings te standariseer. My lesings word geskiet so na as 12:00 in die middag op n helder sonskyn dag(geen wolke) 5m van die loop af met die Crony wat waterpas is met die koeelbaan. Daar moet ook gesorg word dat die koeel op die selfde hoogte deur die Chrony gaan en dat die Chrony heeltemal oop is. Hierdie is baie belangrik want al ons data is gebaseer grotendeels op die spoedlesings soos jy weet. Dit is die enigste manier om die raaiwerk of onsekerheid, van is dit nou die regte lesing wat ek nou kry uit die prentjie te vat.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Baie dankies Tripodmvr en Wouter! Ek het alweer iets geleer!
Sal maar so n paar AIi doppe laai en spoed meet en dan daarvolgens QL kalibreer.
Is gelukkig nie gedruk vir tyd!
Sal maar so n paar AIi doppe laai en spoed meet en dan daarvolgens QL kalibreer.
Is gelukkig nie gedruk vir tyd!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Tokelos
Ek het dit al voorheen gese maar se dit maar weer. Lott63 S365 se syfers is op n druppel S355 s'n so gebruik S355 in QL vir jou nodebepaling.
Groetnis
Wouter
Ek het dit al voorheen gese maar se dit maar weer. Lott63 S365 se syfers is op n druppel S355 s'n so gebruik S355 in QL vir jou nodebepaling.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Dankie Wout! Ek het nou so gemaak!!
As ek dan die weight factor verander na 0.5 toe, dan stem die spoed wat QL aandui ooreen met wat ek op die chrony gemeet het!!
BAIE dankie!!!
Ek wil graag weet, en dalk behoort dit eerder onder QL Kalibrering te kom: waar verander mesns eerder iste, 2de, 3de ens ens wanneer jy kalibreer?
Ek bedoel, gaan jy eers by die "burning rate" en as dit nog nie help nie, dan by heat opf explotion en dan dalk by Weight factor.
n Dom ou soos ek is baie versigtig en wil nie sommer verander net om n sekere ressultaat te kry nie. Dui biekei aan, met veiligheid as prioriteit die volgorde waar jy sou aanpas?
As ek dan die weight factor verander na 0.5 toe, dan stem die spoed wat QL aandui ooreen met wat ek op die chrony gemeet het!!
BAIE dankie!!!
Ek wil graag weet, en dalk behoort dit eerder onder QL Kalibrering te kom: waar verander mesns eerder iste, 2de, 3de ens ens wanneer jy kalibreer?
Ek bedoel, gaan jy eers by die "burning rate" en as dit nog nie help nie, dan by heat opf explotion en dan dalk by Weight factor.
n Dom ou soos ek is baie versigtig en wil nie sommer verander net om n sekere ressultaat te kry nie. Dui biekei aan, met veiligheid as prioriteit die volgorde waar jy sou aanpas?
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Quick Load en ladings in praktyk
Duplisering. Jammer! Vraag is elders beantwoord!
Last edited by TOKELOS on Fri Feb 24, 2012 11:10 am, edited 1 time in total.