QB79 CO2 Pellet

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

QB79 CO2 Pellet

Post by Klein Chris »

Dag Almal,
Ek is opsoek na n nuwe of tweede handse QB79 CO2 pellet - dit is die een met die paintball silinder voor die kolf

As iemand weet van een wat te koop is in die PTA/JHB omgewing gooi my asb n PM

Dankie

Chris
Post Reply