Bi pod Swivel

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Bi pod Swivel

Post by Brombeer »

More manne

Benodig hulp.

My swivel waaraan die bi pod op die kolf heg het die naweek uitgetrek.

Hoe gemaak nou? Die stroef gedeelte is gestrip. Is daar n manier wat ek iets van die loop se kan af kan insit wat flush is waaraan die swivel stroef wat dan sterk genoeg sal wees. Daar is genoeg kolf dikte om dit te kan doen.

Dankie
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Bi pod Swivel

Post by joe rocket »

Koop n nuwe swivel stud met skroef draad en gebruik n moer en wassertjie om dit vas te maak van die loop se kant. Jy sal die gat aan die loop se kant moet versink sodat die moer gelyk is met die hout.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Bi pod Swivel

Post by JTM »

Jannie Welman
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: Bi pod Swivel

Post by Brombeer »

Bie dankie manne.

Ek glo ek sal van daai "captive nuts" hier by my kan optel.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Bi pod Swivel

Post by JTM »

Ja wat. Vrylik hier by ons beskikbaar by hardeware en ingeneeurs winkels.
Jannie Welman
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: Bi pod Swivel

Post by Brombeer »

Net so bietjie terugvoer. Het gekry en gaan mooi werk dankie aan almal
2016-03-22 20.20.56.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply