Goeienaand aan almal
Het onlangs van die forum gehoor. Ek woon in die Oos Vrystaat en my belangstellings is langafstand- en praktiese skiet.
Nuwe aansluiting
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Nuwe aansluiting
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluiting
Baie welkom. Jy bekruip ons laataand sien ek.
Vertel gerus meer van jou skietgoed en dorp van herkoms. Sit dit maar aan onder "user control". Dit help as iemand iets te smous het en wil weet of jy naby of ver is van hom af.
Vertel gerus meer van jou skietgoed en dorp van herkoms. Sit dit maar aan onder "user control". Dit help as iemand iets te smous het en wil weet of jy naby of ver is van hom af.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Lukie, jy gaan die forum baie behulpsaam vind.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Lukie
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Lukie, waar in die Oos Vrystaat woon jy?
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Lukie
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
