More Manne,
Ek is hard opsoek na .224 40gr Hornady V-Max koeels.As iemand dalk n paar boksies het wat rondle sal ek dit graag by julle oorneem.
Byvoorbaat dankie vir julle hulp!
Groete
Opsoek na 40gr V-max
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Opsoek na 40gr V-max
Ek het 3 boksies Ek dink... Ek die prys op die boksie aanvaar as jy belangstel... Het dit in my 22-250 gebruik en Ek skiet nie meer met hom nie...
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Opsoek na 40gr V-max
Hi
Jy kan gerus vir Monrique kontak. Hy het n paar bokse vir jou.
sandveldvarminting@gmail.com of 082 95ses 26vier5
Groete
Jacques
Jy kan gerus vir Monrique kontak. Hy het n paar bokse vir jou.
sandveldvarminting@gmail.com of 082 95ses 26vier5
Groete
Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Opsoek na 40gr V-max
Dankie vir julle manne se hulp, het darem nou weer voorraad vir die volgende paar maande!
Groete
Groete