44 magnum dies
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
44 magnum dies
Het enige iemand miskien 44 magnum dies wat nie werk het nie?
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: 44 magnum dies
Ek het nie dies nie maar ek het `n massa lood SWC punte 240gr as jy dalk wil hê.