Waar kan mens soek vir 'n 15moa rail op 'n rsa aksie?
(Skuif indien dit op verkeerde plek is)
15 moa rail
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 15 moa rail
Gi wapensmid in kroonstad sal een vir jou kan maak.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 15 moa rail
Jy kan ook die mense van sudami x ring kontak.
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: 15 moa rail
Dankie rasmus, het reggekom by sudami. Het met sarel gepraat en moet se hy was baie hulpvaardig en is sommer bereid om hom vir my bietjie "custom" te maak ook!
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: 15 moa rail
Het vandag my 12 moa rail van sudami af gekry, baie tevrede met die vakmanskap en diens. Werklik hulpvaardige mense, Sarel het na my voorstelle geluister en dit presies gemaak soos ek dit wou gehad het!
Kan hulle 100% aanbeveel
Kan hulle 100% aanbeveel
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: 15 moa rail
Watse veranderinge het jy aangevra?
En min of meer hoeveel het dit gekos (ballpark)?
En min of meer hoeveel het dit gekos (ballpark)?