Neck sizing die vir 303

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Neck sizing die vir 303

Post by Brombeer »

Middag

Ek is opsoek na n "necksizing die" vir n 303 as iemand dalk een het wat rond le. Verkieslik RCBS.

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by tripodmvr »

Kyk na Lee se Collet Die. Geen smering nodig nie en hy maak die nek binne mooi rond.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Neck sizing die vir 303

Post by Armand Steenkamp »

Stem saam met oom Tripod. As ek moet kies tussen die lee collet en die RCBS vat ek loshande die lee. Geen expander button wat die nek dalk skeef kan trek nie.

Groetnis
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by Klein Chris »

Probeer Savuti Arms - het myne so jaar terug daar gekoop
Skiet bly maar lekker
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by Brombeer »

Baie dankie vir julle raad
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am

Re: Neck sizing die vir 303

Post by vlakvarkbeer »

Kyk by Huntonline hulle is R380 n stel
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by tripodmvr »

Pasop vir HOL - sprake van bankrotskap.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by Brombeer »

Savuti R900
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by Hein M. »

Ja, die Collet sal mooi werk - hy doen egter niks aan die binnekant van die nek nie 8)

Probeer intussen partial necksizing met jou fullsizer die. Werk net so goed - en is goedkoper.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by tripodmvr »

Hein M. wrote:Ja, die Collet sal mooi werk - hy doen egter niks aan die binnekant van die nek nie 8)

Probeer intussen partial necksizing met jou fullsizer die. Werk net so goed - en is goedkoper.
Hy maak hom sekerlik dieselfde vorm as die collet en dit is mooi rond !!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by 243Songdaug »

Brombeer, uit frustrasie omdat ek nie 'n nek matrys vir my 303 kon kry nie het ek die volgende gedoen:

Ek het vir my 'n .30 kaliber Necksizer matrys van Hornady aangekoop by Kloppers Bloem vir R250, ek het die decapping pin verwyder, die gatjie deur die moer wat die decapping pin houvas na 5mm oopgeboor en 'n .303 LEE decapping pin ingesit en weer vasgetrek.

Ek laai al 'n paar jaar, vir my pa se 303, my 303 en later my Epps met die matrys sonder enige probleme.

Voor ek die .30 cal pin met 'n .311 pin vervang het het ek opgemerk dat die 303 doppe se nekke geneig is om so effens te rek aan die 1 kant wanneer 'n koeël ingedruk word.
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: Neck sizing die vir 303

Post by Brombeer »

Dankie julle

Julle sal nie glo nie maar kan nie n collet die iewers in Pta kry nie.
Post Reply