R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post Reply
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by MEERKAT »

Landbouweekblad 24.06.2011

"Staat skrik wakker oor roofdierskade"

Uiteindelik het dit deurgedring tot regerings vlak dat die land 'n probleem het met ongediertes en iets daaraan gedoen moet word.

Prof HO De Waal gaan help dat die fondse reg aangewend gaan word.
Prof, sterkte met die projek

Mooi loop
MEERKAT
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by JACQUES BOTHA »

MEERKAT
EK SAL N NUWE BAKKIE NEEM , N NUWE GEWEER ,N HELE KLOMPIE DRYFMMIDDEL EN PUNTE  EN SILINCERS OF DIRE ,EN N PAAR LIGTE EKSTRA EN N NUWE SWAROVSKI SCOPE  ENS..
WAT BESTEL JULLE?
gROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by Dawid »

Nou wonder ek maar net.....Hoe reg gaan die fondse aangewend word en wie gaan hulle hande daarop le of gaan daar moet tenders inkom vir daardie fondse  ??? ??? ???
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by Freek »

Manne, lyk my hulp is oppad. Sal eers regtig opgewonde vir die landbou sektor raak as daai gereg op die tafel bedien word. "Talk is cheap - money buys the Whisky..." :-*      Ambessa moet maar skree as ons tenders moet insit om te help met die jagtery.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
pirot79
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by pirot79 »

Ons sal 'n klomp swart jagters moet oplei, regering geld gaan mos net vir BEE, sal nou my skaapwagter moet leer skiet. hehe
Everything will pass only what's done for Christ will last.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by Biker »

Nou isse dit ons kans. Op. V tjanktrap kan geborg word met 10 miljoen ennn wat van so 2000 vir elke ongedierte vel
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by .::Alwyn-U::. »

JACQUES BOTHA wrote: MEERKAT
EK SAL N NUWE BAKKIE NEEM , N NUWE GEWEER ,N HELE KLOMPIE DRYFMMIDDEL EN PUNTE  EN SILINCERS OF DIRE ,EN N PAAR LIGTE EKSTRA EN N NUWE SWAROVSKI SCOPE  ENS..
WAT BESTEL JULLE?
gROETE
JACQUES

hahahaha, wishlist...
grumpy

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by grumpy »

Ja, jy lei die BEE op om jou geweer te dra en as jy se gee dan moet die stokke reg staan ens. Hy dra ook die koffie fles vroeg oggend, bring die diee kamp toe en slag en wat ook nog.

Ja, dit gaan baie opleiding wees om hulle reg op te lei!!  :laugh: :laugh:
Ambessa

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by Ambessa »

Hallo Meerkat
MEERKAT wrote:...dit deurgedring tot regerings vlak dat die land 'n probleem het met ongediertes en iets daaraan gedoen moet word... ...help dat die fondse reg aangewend gaan word.
...almal wonder mos nog altyd of die ouens met die dik brille, die lang hare en die wit jasse die ding sal kan doen?

...ouens wat verlede jaar in die v s a was het gesien dat dit wel moontlik is.

...ons moet nou net hier te lande ons str..t los en met mekaar begin saamwerk.

Kom ons kyk maar wat gaan gebeur.

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by Louis102 »

Ambessa wrote: ...almal wonder mos nog altyd of die ouens met die dik brille, die lang hare en die wit jasse die ding sal kan doen?...ouens wat verlede jaar in die v s a was het gesien dat dit wel moontlik is....ons moet nou net hier te lande ons str..t los en met mekaar begin saamwerk.....Kom ons kyk maar wat gaan gebeur.....
Aitsa!!  Uitstekend, lyk my berese breinkrag ;)  het die fondse opgelyn met 'n beter plan?  Mag ek ieder en elk van my skeptiese uitings en gedagtes, spoedig met 'n dosis tasbare witjas-aksie ;)  afgesluk word ...... vroe?r eerder as later!

Sou darem graag die lammertjies wou kon tel, wat met soveel geld gered kan word.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by tafjak »

Ambessa

Ja, hoe meer dae, hoe meer dinge! Mooiman!

Hoop net dat die fondse vir die regte doel en reg aangewend sal word. Aasvo?ls hang maar orals rond en sal alles oppik as jy nie mooi kyk nie.

Gelukkig word jakkalsjagters reeds vir hulle dienste betaal en sien ek geen nut om die jagters uit die fonds te bevoordeel nie. Die fonds behoort seker aan die "lyer" van probleemdiere se chaos en slegs hulle moet die voordeel trek. Sien al in my geestes oog hoe die nek/halsbande-, klokkie fabrieke en alles wat nou kwansuis net die ding is, opspring.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by Biker »

MMMMM
Die wiel sal sekerlik eers weer ontwerp word.....
Stem saam begin waar die produksie plaasvind en spreek die probleem aan met positiewe resultate
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by tafjak »

Ai! Weet iemand wat toe gebeur het? Lyk my die manne kort nog 'n paar sent om die aeroplane se tenks vol te kry en sommer die kroeg te stock.

Wie kon it raai?

Mooiloop/vlieg
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by cassie_calvinia »

waarvan die BEE direkteure seker 120 miljoen gaan pay
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: R140 Miljoen vir bestryding van roofdiere

Post by JACQUES BOTHA »

AG MANNE JAKKLASE I MOS NIE IETS SNAAKS NIE
NOG N MALEMA  ABIE GELD VIR MIN WERK
DALK VLIEGB DIE KITE DIE KEER
MA EK SE LIEWER NIKS
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply