Probleem Bobbejne
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Probleem Bobbejne
Wat is die prys wat die manne nou vra om bobbejane te skiet. Verblyf en vervoer uit gesluit
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Probleem Bobbejne
Sal interresant wees. N uitgeslape bobbejaan is geen boer se maat nie.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Probleem Bobbejne
Se maar as ek verkeerd is maar hierdie klink na n lang afstand skiet met n knaldemper sodat hulle nie slim raak nie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Probleem Bobbejne
Die bobbejane kom tot by die huis en hulle vreet die lusern. Hulle het ook nou begin om sy boklammers te vreet. Die eienaar van die plaas het my vanoggend gebel en vertel dat as die werkers die bobbejane weg jaag, daar twee of drie is wat sommer terug storm na die werkers toe.
Hy het my gevra of ek kan kom help aangesien hy nie enige gewere besit nie. (Hy het een van daai opgepompte windbukse)
Hy het my gevra of ek kan kom help aangesien hy nie enige gewere besit nie. (Hy het een van daai opgepompte windbukse)
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Probleem Bobbejne
Helikopter en haelgun.....
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Probleem Bobbejne
Dit vat tyd, jy moet bereid wees om hom voor te sit.
Ek het so een gehad, n hele paar lammers opgevreet. Hy het net gekom as ek dorp toe gery het. Maar my geluk het gedraai toe daar eendag kuier mense was, hulle het skaars gery toe is ta daar en besig om n lam te vreet. Dit was sy laaste lam.
Ek het so een gehad, n hele paar lammers opgevreet. Hy het net gekom as ek dorp toe gery het. Maar my geluk het gedraai toe daar eendag kuier mense was, hulle het skaars gery toe is ta daar en besig om n lam te vreet. Dit was sy laaste lam.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Probleem Bobbejne
JK, dit is presies wat daar gebeur. Hulle hou hom dop. Sodra hy ry dan kom hulle werf toe en is glad nie bang vir die werkers nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Ek vat shots van 4 verskillende troppe af op 3 plase, laas jaar het Ek meer as 10 ha mielies afgeskryf en glad nie eers die stroper daar in gestuur nie... Ek het al baie bobbejane geskiet, en gevang...
My volk loop met ketties en krackers rond...
Ek kry twee profesionele ouens se help in, altwee vra net n dagfooi...
Ek ook besig om pryse te soek vir chopper...
Ek trek al my hare uit!
Probleem is dat Skiet nie die probleem op los nie, hulle sal almal moet vrek!
En net sondag oggend toe sien die buurman hoe 8 bosvarke ook van rivier af terug gaan lande toe...
As jy nog planne het, laat weet my asb
My volk loop met ketties en krackers rond...
Ek kry twee profesionele ouens se help in, altwee vra net n dagfooi...
Ek ook besig om pryse te soek vir chopper...
Ek trek al my hare uit!
Probleem is dat Skiet nie die probleem op los nie, hulle sal almal moet vrek!
En net sondag oggend toe sien die buurman hoe 8 bosvarke ook van rivier af terug gaan lande toe...
As jy nog planne het, laat weet my asb
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Probleem Bobbejne
BeesBreet, ek het self nog nie n plan nie. Ek wil maar eers daar kom en kyk hoe en waar hulle beweeg voor ek sommer net ingaan en skiet. Wat ek wel weet is dat as hulle van die berg se kant afkom, jy met n voertuig om n kop kan gaan en hulle amper van agter betrek.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Dit gaan werk, een of twee keer...
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Skuus, Ek is net al moedeloos.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Probleem Bobbejne
Ek het gehoor die manne by die Oliphantsrivier bou vir die bobs n "hotel"BeesBreet wrote:Skuus, Ek is net al moedeloos.
Groot draad hok met net een ingang bo deur die dak. Ingang is dan n olie drom waarvan die bodem en deksel uitgesy is. Die ingang word dan grease gesmeer, en n klompie vrugte in die hotel verseker dan dat daar n klompie gaste kom kuier.
Hotel sorg vir groot getalle.
Laat maar weet as jy meer inligting soek, dan kan ek jou in kontak kry met iemand die hotel storie al bekyk het.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Ek het die video al gesien, Ek het al die staal bestel en Ek haal more die vark draad...Andre308 wrote:Ek het gehoor die manne by die Oliphantsrivier bou vir die bobs n "hotel"BeesBreet wrote:Skuus, Ek is net al moedeloos.
Groot draad hok met net een ingang bo deur die dak. Ingang is dan n olie drom waarvan die bodem en deksel uitgesy is. Die ingang word dan grease gesmeer, en n klompie vrugte in die hotel verseker dan dat daar n klompie gaste kom kuier.
Hotel sorg vir groot getalle.
Laat maar weet as jy meer inligting soek, dan kan ek jou in kontak kry met iemand die hotel storie al bekyk het.
Ek het baie moed vir die plan... Maar Ek vermoed hy gaan ook net n paar keer Werk!
Maar Wat my hande is darem nie rond nie...
Ek wou dit nie juis noem nie, die groenes is kwaad in ons wereld... Maar wat, hy is darem nog as n probleem dier geklas
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Dankie Andre
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Probleem Bobbejne
Ek voel regtig jammer as n dier gedood moet word oor hy n probleem skep vir ons as mensdom, maar n boer kan nie n oes plant, en nie stroop nie, want die wilde diere het gemaai onder die produksie.BeesBreet wrote:Ek het die video al gesien, Ek het al die staal bestel en Ek haal more die vark draad...Andre308 wrote:Ek het gehoor die manne by die Oliphantsrivier bou vir die bobs n "hotel"BeesBreet wrote:Skuus, Ek is net al moedeloos.
Groot draad hok met net een ingang bo deur die dak. Ingang is dan n olie drom waarvan die bodem en deksel uitgesy is. Die ingang word dan grease gesmeer, en n klompie vrugte in die hotel verseker dan dat daar n klompie gaste kom kuier.
Hotel sorg vir groot getalle.
Laat maar weet as jy meer inligting soek, dan kan ek jou in kontak kry met iemand die hotel storie al bekyk het.
Ek het baie moed vir die plan... Maar Ek vermoed hy gaan ook net n paar keer Werk!
Maar Wat my hande is darem nie rond nie...
Ek wou dit nie juis noem nie, die groenes is kwaad in ons wereld... Maar wat, hy is darem nog as n probleem dier geklas
Met die droogte wat die land so plat geslaan het, moet ons maar kyk na wat nog groei.
Baie sterkte daar.
Ps. Soos my bodskap hier bo se, ek ken iemand wat die al gesien het....ek ken nie iemand wat dit al gedoen het nie...dink ek!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Probleem Bobbejne
daai hok en drom plan lyk oulik, ek het die video gesien ook en dit lyk asd die bob in is, hy weer dadelik kante toe gaan en nie weer middel toe kom nie.
Hou ons biki op hoogte oor hoe die hok werk en wat jou suksesse is.
Cheers
Hou ons biki op hoogte oor hoe die hok werk en wat jou suksesse is.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Ek sal so maak... Dalk net bietjie meer privaat
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Probleem Bobbejne
Ek wou dadels plant by my, alles uitgevind, waar om material te kry ens, toe vra een ou my is daar bobejane. Ek se ja, sy antwoord: vergeet jy sal nooit n oes he nie, maak nie saak wat jy doen nie.
Alle planne werk net vir n ruk, dan nie meer nie, met daai volk nie. Is n voltydse job om hulle op te pas. .
Alle planne werk net vir n ruk, dan nie meer nie, met daai volk nie. Is n voltydse job om hulle op te pas. .
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1835
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Probleem Bobbejne
Jammer vir die Hi-jack, maar waar kan ek n groot mannetjie skiet. Ek wil een laat op stop vir my Trofee kamer. En watse papiere het ek nodig ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Probleem Bobbejne
Kry vir Bool Smuts, ek verneem hy skiet so lekker bobbejane en gesels lekker daaroor na die tyd.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Rudi jy is meer as welkom om hier sommer n paar te skiet en te kies watter een jy wil stop... Dit gaan net nie maklik wees nie. Maar ons sal hom kry. Oor die papiere sal Ek n oproep moet maak
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Probleem Bobbejne
More
Al wat vir hulle werk is n chopper
Andre
Al wat vir hulle werk is n chopper
Andre
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Probleem Bobbejne
"Hotel" werk beslis maar soos al die ander planne is dit ook maar net 'n tydelike manier om hulle minder te kry. Die hotel hok het 'n deur aan die onder kant wat aan die begin oop moet wees sodat hulle kan leer dat dit "veilig" is om die vrugte binne te gaan eet. Nou ja daarna is dit jou saak wat jy met 'n vol parlement wil doen.JK wrote: Alle planne werk net vir n ruk, dan nie meer nie, met daai volk nie. Is n voltydse job om hulle op te pas. .
Hulle is selfde as jakkalse. Jy sal hulle minder maak maar uit roei nooit. So dit is soos JK tereg se : voltydse werk om die skade tot 'n redelike mate te beperk.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Probleem Bobbejne
Beesbreed kan ek vra weet jy waar bobbejane slaap dit is maklik met n healgeweer om hulle te skiet.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Probleem Bobbejne
Hi, Ja Ek hoor dit is so... Hier by my slaap hulle in die klowe en rots skeure in die berge... Hulle is of te ver of te hoog in die berge, of op buurman of parkeraad se grondvlakvarkbeer wrote:Beesbreed kan ek vra weet jy waar bobbejane slaap dit is maklik met n healgeweer om hulle te skiet.