Goeie more vrinne,
Ek is opsoek na ‘n nuwe 6.5 Creedmoor dop of go- en no-go gauges vir die 6.5 Creedmoor. Het enigiemand ‘n dop / gauges wat ek vir ‘n maand of wat kan leen? Die gunsmith kan ‘n nuwe dop gebruik ipv ‘n stel gauges.
Ek was van plan om doppe te vorm, maar dit sal nie deug vir hierdie oefening nie.
Ek hoor graag van julle!
Groete,
Gerhard
