Dra jy n flits aan jou?
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Dra jy n flits aan jou?
Wel met Eskom en sy dinge, het 'n goeie flits 'n noodsaaklike item geword.
En as jy nou iets heeldag aan jou gaan dra wil jy he dit moet lig en klein wees, ons dra genoeg goed rond in ons sakke ne? Wel jy sal sukkel om 'n kleiner en beterder flits as die Olight S1 Baton te kry. 500 lumens uit 'n flits nie groter as jou duim nie. Nou beskikbaar vir R899.00. (Sluit 'n CR123 battery in)
En as jy 'n bietjie groter flits wil he, hoef jy nie verder as die S2 Baton te kyk nie. Dis die S1 se klein groter boetie. 950 lumens uit 'n flits net bietjie langer as 10cm. Ook net R899.00. (Gebruik 'n 18650 battery, nie in gelsuit nie)
Kyk gerus na ons reeks Olight flitse, en daar is meer oppad. Maar speel gou, die 2 flitse verkoop baie vinning uit.
https://www.480bc.co.za/collections/torches

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Dankie vir die inligting, Duane. Goed, beter, beste. 
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Dra jy n flits aan jou?
LED Lenser P5R
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Manne, gryp gou van die as julle soek. Die S1 verkoop baie vinnig uit. Dis 'n briljante klein flits wat sommer in jou sak verdwyn. Die ding is piep klein maar is hel sterk. 500 lumens uit so klein ou torchie.
Myne is heeldag in my sak, gaan nerens sonder hom nie.
Kyk ook gerus na die ander Olight's wat ek in voorraad het. Olight is 'n briljante produk en dra goeie "back up" diens in Suid Afrika. Ou Henri van Torch Sa sorg mooi na die produk.
As ek nie iets in voorraad het wat julle soek nie, kontak my of Henri by Torch SA...ons sal 'n plan maak.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Dankie vir die inligting maat
- Bravo10
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Feb 14, 2016 11:35 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Is nogal potent vir sy size!
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
duane@480BC wrote:Wel met Eskom en sy dinge, het 'n goeie flits 'n noodsaaklike item geword.
En as jy nou iets heeldag aan jou gaan dra wil jy he dit moet lig en klein wees, ons dra genoeg goed rond in ons sakke ne? Wel jy sal sukkel om 'n kleiner en beterder flits as die Olight S1 Baton te kry. 500 lumens uit 'n flits nie groter as jou duim nie. Nou beskikbaar vir R899.00. (Sluit 'n CR123 battery in)
En as jy 'n bietjie groter flits wil he, hoef jy nie verder as die S2 Baton te kyk nie. Dis die S1 se klein groter boetie. 950 lumens uit 'n flits net bietjie langer as 10cm. Ook net R899.00. (Gebruik 'n 18650 battery, nie in gelsuit nie)
Kyk gerus na ons reeks Olight flitse, en daar is meer oppad. Maar speel gou, die 2 flitse verkoop baie vinning uit.
https://www.480bc.co.za/collections/torches
Lees die raak op die website
Thermal management safety program with overheat protection by dropping high output by 50% within 1 minute of constant on. Turbo mode has a limit of 1.5 minutes.
So wat ek verstaan is ek betaal R899 vir n flits wat sy werking met 50% inperk na n minuut van permanent aan ?
Is die 25 Post reel vir n advertensie nou ook nie meer van krag ?
Last edited by Cz_apie on Sun Feb 28, 2016 6:26 pm, edited 1 time in total.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Goeie naand,Cz_apie wrote:duane@480BC wrote:Wel met Eskom en sy dinge, het 'n goeie flits 'n noodsaaklike item geword.
En as jy nou iets heeldag aan jou gaan dra wil jy he dit moet lig en klein wees, ons dra genoeg goed rond in ons sakke ne? Wel jy sal sukkel om 'n kleiner en beterder flits as die Olight S1 Baton te kry. 500 lumens uit 'n flits nie groter as jou duim nie. Nou beskikbaar vir R899.00. (Sluit 'n CR123 battery in)
En as jy 'n bietjie groter flits wil he, hoef jy nie verder as die S2 Baton te kyk nie. Dis die S1 se klein groter boetie. 950 lumens uit 'n flits net bietjie langer as 10cm. Ook net R899.00. (Gebruik 'n 18650 battery, nie in gelsuit nie)
Kyk gerus na ons reeks Olight flitse, en daar is meer oppad. Maar speel gou, die 2 flitse verkoop baie vinning uit.
https://www.480bc.co.za/collections/torches
Lees die raak op die website![]()
Thermal management safety program with overheat protection by dropping high output by 50% within 1 minute of constant on. Turbo mode has a limit of 1.5 minutes.
So wat ek verstaan is ek betaal R899 vir n flits wat sy werking met 50% inperk na n minuut van permanent aan ?
Is die 25 Post reel vir n advertensie nou ook nie meer van krag ?
Hoop dit gaan goed met jou?
Miskien verstaan jy nie die doel van die flits nie, lees gerus bietjie meer oor die S1 op candlepowerforums of enige review wat jy kan kry op die net oor die S1. Dit is 'n utility flits wat bedoel is vir EDC (Elke dag dra). Die flits is ontwerp om klein te wees, en die feit dat hy so sterk is vir sy grootte is sy trekpunt. Olight en ek adverteer hom as 500 lumens want dis die hoogste krag wat hy kan uitsit. Die ontwerp dan verhoed dat hy op turbo bly om die flits se leeftyd te verleng. Die flits is nie ontwerp as 'n spot light nie. Hy is in die mark vir mense wat elke dag 'n flits aan hom dra. En ja ek dra hom elke dag aan my. Kom nogal handig in. Ek het myne al aan my elke dag van Desember af. Ek gebruik hom redelik baie (almal wil met hom speel en uitkyk). Raai wat? Hy is nog op sy battery wat saam gekom het en hy werk nog net so goed soos dag 1.
Het jy miskien die groot banier van 480BC Supplies op die hoofblad gesien? Jy moes dit seker nie raak gesien het nie....
Lekker aand.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Miskien verstaan jy nie die doel van die flits nieduane@480BC wrote:Goeie naand,Cz_apie wrote:duane@480BC wrote:Wel met Eskom en sy dinge, het 'n goeie flits 'n noodsaaklike item geword.
En as jy nou iets heeldag aan jou gaan dra wil jy he dit moet lig en klein wees, ons dra genoeg goed rond in ons sakke ne? Wel jy sal sukkel om 'n kleiner en beterder flits as die Olight S1 Baton te kry. 500 lumens uit 'n flits nie groter as jou duim nie. Nou beskikbaar vir R899.00. (Sluit 'n CR123 battery in)
En as jy 'n bietjie groter flits wil he, hoef jy nie verder as die S2 Baton te kyk nie. Dis die S1 se klein groter boetie. 950 lumens uit 'n flits net bietjie langer as 10cm. Ook net R899.00. (Gebruik 'n 18650 battery, nie in gelsuit nie)
Kyk gerus na ons reeks Olight flitse, en daar is meer oppad. Maar speel gou, die 2 flitse verkoop baie vinning uit.
https://www.480bc.co.za/collections/torches
Lees die raak op die website![]()
Thermal management safety program with overheat protection by dropping high output by 50% within 1 minute of constant on. Turbo mode has a limit of 1.5 minutes.
So wat ek verstaan is ek betaal R899 vir n flits wat sy werking met 50% inperk na n minuut van permanent aan ?
Is die 25 Post reel vir n advertensie nou ook nie meer van krag ?
Hoop dit gaan goed met jou?
Miskien verstaan jy nie die doel van die flits nie, lees gerus bietjie meer oor die S1 op candlepowerforums of enige review wat jy kan kry op die net oor die S1. Dit is 'n utility flits wat bedoel is vir EDC (Elke dag dra). Die flits is ontwerp om klein te wees, en die feit dat hy so sterk is vir sy grootte is sy trekpunt. Olight en ek adverteer hom as 500 lumens want dis die hoogste krag wat hy kan uitsit. Die ontwerp dan verhoed dat hy op turbo bly om die flits se leeftyd te verleng. Die flits is nie ontwerp as 'n spot light nie. Hy is in die mark vir mense wat elke dag 'n flits aan hom dra. En ja ek dra hom elke dag aan my. Kom nogal handig in. Ek het myne al aan my elke dag van Desember af. Ek gebruik hom redelik baie (almal wil met hom speel en uitkyk). Raai wat? Hy is nog op sy battery wat saam gekom het en hy werk nog net so goed soos dag 1.
Het jy miskien die groot banier van 480BC Supplies op die hoofblad gesien? Jy moes dit seker nie raak gesien het nie....
Lekker aand.
Vir my is n elke dag dra flits iets wat n konstante lig lewer en nie een wat sy maksimum uitstraling net vir n minuut of n minuut en n half kan handhaaf en dan terugval na die helfte (250 Lumens) van sy maksimale uitstraling (500 Lumens). So as ek 500 Lumens uit hom wil kry is dit n ge aan en afsittery elke paar minute ? Die battery leeftyd was glad nie deel van my vraag omdat ek meer van herlaaibare flitse gebruik maak.
Oor die getal posts, jammer ek kom baie min op die hoofblad van die forum omdat ek al so lank op die forum is en het nie jou advertensie daar gesien, ek lees maar meerendeels die "New Posts" en vra nederig omverskoning oor die vraag rondom die 25 posts
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: Dra jy n flits aan jou?
Dis reg dankie. Het net die rede vir die afsny vir jou uitgewys.
Die S1 is 'n baie goeie elke dag dra flits. Baie sterk vir sy grootte. Ek geniet hom want hy vat nie baie plek in my sak op nie. Ek dra hom elke dag aan my maar vanaand voor bed tyd word hy weg gesit en ek het die M1X langs my en die PL1 wapen lig op my handwapen.
Wat ek bedoel met die verstaan nie die doel komment is dat ek glo hy nie bedoel is as jou groot flits wat jy in die donker nag gaan soek vir 'n probleem nie, hy is gemaak om in jou sak te wees deur die dag vir wanneer jy lig nodig het.
Ek glo sy grootte is sy sterkste punt en dis hoekom dit so 'n goeie verkoper is.