Hallo My Naam Is Henri
-
TorchSA OlightSA
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Feb 14, 2016 7:22 pm
Hallo My Naam Is Henri
"Stap tussen al die manne in, wat reeds voor my reeds hier was, en se," - "Hallo Mense, my naam is Henri, en ek is 'n Flash a holic.
Wat is 'n Flashaholic?
Begin met 'n paar vrae...
-Het jy dalk 'n haat, vir donker plekke?
-Het jy al jouself papnat gesweet en met eens wakker geskrik, weens 'n nagmerrie dat jou flitslig se batterye pap geraak het?
-Beteken die term "lumen" enige iets vir jou?
-Het jy al ooit die begeerte gehad om die krag van die son te wil vasle?
-Hou jy van, blink goedjies?
-Dra jy 'n flitslig elke dag aan jou sy?
As jy Ja geantwoord het op enige van daai vrae.. Is jy moontlik ook 'n Flashaholic.
Moenie paniekerig raak nie, daar is hoop. Die sieke is nie geneesbaar nie, wel hoogs aansteeklik, maar die simptome kan terug gehou word.
Die Oplossing:
-Eerstens, as jy dalk 'n Eggenoot of goeie Vriend het. Maak 'n bankrekening oop wat hulle kan monitor. En jouself kan limiet tot net 10 flits aankope per maand.
-Dan, beperk jou tyd wat jy spandeer op die internet om flits navorsing te doen met net 2 ure per dag.
-Dan, die moeilike deel.. Forseer jouself om net 1 flits per dag aan jou te dra.... Ek weet, die temptasie mag dalk groot wees....
In alle ernstigheid. 'n Flashaholic is die term vir 'n Flitslig "geek". Iemand wat erger besef hoe wonderlik 'n flitslig werdlik is. Iemand wat besef, die nag se diep donker stilte... Is hulle geleentheid, om te skyn. En lig op die onderwerp te mag gooi.
As jy 'n Flashaholic is, erken dit trots. En as jy een is, kontak ons enigetyd vir berading.
Ons webwerf is, http://www.torchsa.com , http://www.olightsa.com , dit is die regte plek vir jou.
Ons is die SA invoer en verspreiders van Olight flitse, gelee op die grens van die Kruger Nationale Wildtuin in Phalaborwa. Ons weet ons sal jou drange kan help beheer met 'n Olight aan jou sy.
Ons is gelee in Phalaborwa. Ons reeks begin met 'n 90lumen sleutel houer flits, en eindig met 'n 15'000 lumen Goliat.
Verder het ons ook Infrarooi flitse (850nm, 940nm) vir die manne wat met nagsig probleem diere beheer, verder het ons ook UV flitse (395nm), geweer monterings, en al ons Flitse het die opsie vir 'n rooi, blou of groen filter.
Gesels gerus met ons, 0843691973 , Ons sal so af en toe 'n paar ligte adverteer, en verder 'n paar verrassings vir julle he.

Henri Bierman
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hallo My Naam Is Henri
Welkom Henri, hoop jy geniet dit hier. Vertel ons bietjie meer van jou en nie die maatskapy nie. Dankie.
Ons is maar almal mense hier , hoop so
Ons is maar almal mense hier , hoop so
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hallo My Naam Is Henri
Henri, hoe lank gelede is dit dat jy in die donker op jou kop geval het sodat jy nou aan verbale diarree ly?
Welkom in die wêreld van lig!
Welkom in die wêreld van lig!
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Hallo My Naam Is Henri
Hello Henri,
Daai O-light flitse van jou verander die nag na dag !! Welkom hier, vertel ook bietjie die manne van jou infra-rooi megafter flits..............
Daai O-light flitse van jou verander die nag na dag !! Welkom hier, vertel ook bietjie die manne van jou infra-rooi megafter flits..............
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Hallo My Naam Is Henri
HA HA, ai Pieter, as Henri nie op sy kop geval het, het jy ook nie op jou bek geval nie.PWV wrote:Henri, hoe lank gelede is dit dat jy in die donker op jou kop geval het sodat jy nou aan verbale diarree ly?![]()
Welkom in die wêreld van lig!
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Hallo My Naam Is Henri
Dagse Henri.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
TorchSA OlightSA
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Feb 14, 2016 7:22 pm
Re: Hallo My Naam Is Henri
Frikkiedbr wrote:Welkom Henri, hoop jy geniet dit hier. Vertel ons bietjie meer van jou en nie die maatskapy nie. Dankie.
Ons is maar almal mense hier , hoop so
Dankie, Frikkie.
Een van die hoofredes waarom ek nog nie Australia toe verkas het nie, is weens ons mense hier en die lekker bosveld.
Eks een van daai mense wat leef vir die bos en natuur.
Soos jul reeds weet, is ek die eienaar van TorchSA - Olight, maar dit het meer begin as 'n stokperdjie as 'n besigheid. Ons ander besighede is in die kos bedryf.
Mense het altyd vir my gese, ek moet eers 'n Alfa Romeo ry, voor ek trou..
Wel, ek ry nou 'n Jeep en Mahindra. En hak die knoop deur Julie maand.
As iemand in Phala is, skreeu gerus. En ons kuier lekker oor 'n biertjie.
Henri Bierman
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
-
TorchSA OlightSA
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Feb 14, 2016 7:22 pm
Re: Hallo My Naam Is Henri
PWV wrote:Henri, hoe lank gelede is dit dat jy in die donker op jou kop geval het sodat jy nou aan verbale diarree ly?![]()
Welkom in die wêreld van lig!
Ek dink dis juis weens donker Afrika wat ek op my kop geval het.. En oor my ma dalk nie 'n flits gehad het nie, net dalk 'n kers.
Henri Bierman
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
-
TorchSA OlightSA
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Feb 14, 2016 7:22 pm
Re: Hallo My Naam Is Henri
Kallie404 wrote:Hello Henri,
Daai O-light flitse van jou verander die nag na dag !! Welkom hier, vertel ook bietjie die manne van jou infra-rooi megafter flits..............
Dankie Kallie, ek sal hom bietjie bekend maar by die advertensies. Hoe werk jou Olight M20sx Javelot?
Henri Bierman
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
TorchSA - Olight Suid Afrika
084 369 1973
henri@torchsa.com
www.torchsa.com
www.olightsa.co.za
www.olightsa.com
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Hallo My Naam Is Henri
Hi Henri,
Dankie , hy skyn n bos uit n hond uit en n hond uit n bos uit !!
Baie baie tevrede !! Puik Flits !!
Dankie , hy skyn n bos uit n hond uit en n hond uit n bos uit !!