Is daar enige iemand wat weet waar ek 'n sneller kan kry vir die 1416 of 64 model of dit kan inbring asb? Ek is groot in die nood.
Dankie.
Anshutz .22 sneller
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Anshutz .22 sneller
Chevvy, as ek so loer op Google is daar baie inligting oor hoe om te stel aan die' snellers, maar bronne waar jy kan koop is skaars. Soek jy die hele meganisme?
Koste is ook 'n faktor - 570$ is as prys genoem.
Koste is ook 'n faktor - 570$ is as prys genoem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Anshutz .22 sneller
Hele een Tripod.