bedding
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: bedding
Help ons asb. sodat ons jou kan help.
In watter omgewing is jy?
In watter omgewing is jy?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: bedding
Dankie Gawie...Gawie(13mm) wrote:Help ons asb. sodat ons jou kan help.
In watter omgewing is jy?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: bedding
Plesier maat.
Nou moet jy net wag tot almal terug is van die skietbaan.
Nou moet jy net wag tot almal terug is van die skietbaan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Re: bedding
Frikkie 083 940 7234, hy is in montana
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: bedding
Youtube en Google help ook baie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: bedding
So lyk die beddingjob wat hy op my Dasher gedoen het.
Noord van die Vaalrivier sal ek net vir Chrisjan gebruik.
Suid daarvan, vir Izak Hattingh.
Albei het nog net goeie werk vir my en mense wie ek ken gedoen.
Noord van die Vaalrivier sal ek net vir Chrisjan gebruik.
Suid daarvan, vir Izak Hattingh.
Albei het nog net goeie werk vir my en mense wie ek ken gedoen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: bedding
Geno wrote:
Noord van die Vaalrivier sal ek net vir Chrisjan gebruik.
Suid daarvan, vir Izak Hattingh.
Albei het nog net goeie werk vir my en mense wie ek ken gedoen.
Ek stem saam, Chrisjan se werk is uitstekend!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: bedding
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: bedding
Liewe ouers!! Daai is baie netjies!! Ek sal lyk my nog n paar 100 kolwe moet pak om hom so te kry.
Nou laat ek daaraan dink, die manne wat goed uit maak van kolf pak kan mos vir ons n step by step post opsit van hoe om n kolf so grend te pak?
Groetnis
Nou laat ek daaraan dink, die manne wat goed uit maak van kolf pak kan mos vir ons n step by step post opsit van hoe om n kolf so grend te pak?
Groetnis
Last edited by Armand Steenkamp on Tue Feb 16, 2016 11:47 am, edited 1 time in total.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: bedding
Sekondeer daai voorstelArmand Steenkamp wrote:Liewe ouers!! Daai is baie netjies!! Eks sal luk my nog n paar 100 kolwe moet pak om hom so te kry.
Nou laat ek daaraan dink, die manne wat goed uit maak van kolf pal kan mos vir ons n step by step post opsit van hoe om n kolf so grend te pak?
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: bedding
Nou verstaan ek dan self nie wat ek hier geskryf het nie.....
