Beretta Silver Pigeon 1

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Beretta Silver Pigeon 1

Post by Heinds »

Dagse menere,

Ek is opsoek na 'n goeie 2de handse Beretta SP1. As jy een het of weet van iemand wat wil verkoop omdat hulle opgradeer of moeg is vir die ding laat weet my gerus.

Groete
Post Reply