Goeie more,
My naam is Tertius van Staden (32), woon in Ballito en oorspronklik van Hoedspruit en later NW.
By n vriend gehoor hoe lekker Jaracal is om met mense te gesels, goedjies te koop te kry ens. Jag deesdae meestal in die Mkuze/Pongola, Weenen en dan jaarliks in die Cradock wereld.
7x64 / .303 / 12br A300 / 12 br CZ Redhead / G23 / aansoeke in vir .22 en 6.5x55M12.
Sien uit daarna om met julle te gesels manne.
Nuwe lid - Ballito
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nuwe lid - Ballito
Hey Tertius
Welkom maat! Geniet dit hier...
Erhard
Welkom maat! Geniet dit hier...
Erhard
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Nuwe lid - Ballito
Hallo Tertius
Welkom hier
Welkom hier
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Nuwe lid - Ballito
Baie welkom Tertius, haha ek en jy deel n naam haha
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuwe lid - Ballito
Welkom Tertius, glo jy sal die forum baie geniet. By wie jag jy gewoonlik in Cradock?
-
Brakkies#14
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Feb 05, 2016 3:55 pm
Re: Nuwe lid - Ballito
Dag Juan, vir die laaste 4 jaar by Andy de Wet en Richard Glennie.JuanVE wrote:Welkom Tertius, glo jy sal die forum baie geniet. By wie jag jy gewoonlik in Cradock?
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuwe lid - Ballito
Baie mooi wereld daai, lekker plek om ribbok te jag!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid - Ballito
Welkom Tertius
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid - Ballito
Welkom Tertius, hoop jy geniet die forum sommer stukke