Wie van julle ken Brownells Aerosol Baking Lacquer en/of het dit al gebruik? Ek het al gehoor dat daar iets soos "powder coating" is wat jy self kan doen by die huis deur dit te spuit en dan in 'n gewone oond te sit om te bak. Werk dit goed en hoe duursaam is dit?
Hier is 'n website vir dit. http://www.brownells.com/gunsmith-tools ... 44025.aspx
Brownells Aerosol Baking Lacquer
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Brownells Aerosol Baking Lacquer
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Brownells Aerosol Baking Lacquer
Safari het Wheeler se Cerama-coat in vooraad, dink dis R750 'n blik. Dit is basies ceramic coating in 'n aerosol blikkie wat jy dan self bak. Mens kan ongelukkig nie die Brownells aerosol produkte invoer nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Brownells Aerosol Baking Lacquer
Nogal taai daardie prys. Dankie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Brownells Aerosol Baking Lacquer
Dis aansienlik goedkoper as om 'n geweersmid dit te laat doen.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Brownells Aerosol Baking Lacquer
Sal waarskynlik wees. Sal bietjie daaroor dink.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
