GPS Inligting na Maps

Post Reply
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

GPS Inligting na Maps

Post by musgrave270 »

Môre Manne

Dalk kan een van jul my help. Ek gebruik Garmin Basecamp om my waypoints te stoor op my rekenaar. Is daar 'n manier wat ek die waypoints kan oorplaas op 'n topografiese kaart? Of self op basecamp of op Google Maps. Ek kan nie sien dat basecamp die funksie het nie en weet nie hoe om dit anders te doen nie.

Ek wil die kaart graag vir die boer kan gee.

Enige hulp sal waardeer word.

Groete
Ruan
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by cassie_calvinia »

base camp het 'n funksie waarop jy net click, dan maak jy dit op google earth oop.
maps is baie duur om te koop. Omtrent so R1500 al.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: GPS Inligting na Maps

Post by musgrave270 »

Dankie Cassie

Gaan ek Maps moet koop om daai funksie te kan gebruik?

Groete
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by cassie_calvinia »

jip
die topo maps.
as jy belangstel kontak vir michielC op die forum
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by tripodmvr »

Om inligting na Google te vat is 'n eenvoudige KMZ file nodig om die geografiese posisie op te soek en die punte daaroor te plaas. Is base camp daartoe instaat, Cassie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by cassie_calvinia »

in basecamp, click op "view".
heel onder is google earth.
dan gee hy vir jou twee opsies, centre of screen, of selected.
as jy op een van hul click, maak hy automaties google earth oop, en daar is jou waypoints
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by tripodmvr »

Dankie, sal moet kyk watter program van Garmin ek op het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by cassie_calvinia »

base camp is verniet om te download
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by tripodmvr »

Dankie, bly ek het kom loer. Mens kom nie by al die dinge op 'n rekenaar uit nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: GPS Inligting na Maps

Post by musgrave270 »

cassie_calvinia wrote:in basecamp, click op "view".
heel onder is google earth.
dan gee hy vir jou twee opsies, centre of screen, of selected.
as jy op een van hul click, maak hy automaties google earth oop, en daar is jou waypoints

Dankie Cassie

Dis waarna ek opsoek was. Dit werk baie mooi.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: GPS Inligting na Maps

Post by theedge »

Gebruik ook die twee saam en werk lekker
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: GPS Inligting na Maps

Post by spekieries »

Google het ook 'n "Co-ordinate Converter" waar al die verskillende tipes skryf van ko-ordinate aangepas kan word. Ek het bv al die suipings op my neef se beesplaas met die "converter" vanaf "Google Maps" op my e-trex gemerk.
Post Reply