Wheeler Torque wrench
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Wheeler Torque wrench
Yes Manne
Is daar erens waar mens van die goed kan koop vir minder as R1600? Ek wil baie graag een van die goed aanskaf maar dit voel bq wild om 2 pakkies Bergers te moet los om so skoewedraaier te koop.
As iemand een het wat hom ereteer laat weet maar ek help graag.
Groete

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Hoef nie Wheeler te wees nie, enige maak wat mens erens kan koop vir minder as n nuwe fiets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Tools and things in Middelburg kry so dan en wan in. Ek het twee gekoop vir R300.
Albei meet in Inch/lbs. Die een gaan tot 30 in/lbs en die ander tot 60 in/lbs.
Sal vir jou kyk as ek weer in Middelburg is. Anders kan jy hulle bel en as hulle een het sal ek reël om op te tel vir jou. Hulle weet net nie altyd wat jy van praat as jy bel nie.

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Nee wat duidelik het jy lanklaas 'n fiets gekoop!Capt. Oblivious wrote:Hoef nie Wheeler te wees nie, enige maak wat mens erens kan koop vir minder as n nuwe fiets
Ek het een maar gebruik dit nog gereeld
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Ek het 'n Warne Torque Wrench by S&O gekry vir so R400 met 'n T-15 kop maar hy is vas gestel op 25" per pond.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wheeler Torque wrench
Kappie, Eks ook in die mark vir so n adjustable torque wrench. Laat weet my asb as jy erens kan kry, dan koop ons sommer elkeen een.
- Jacques du Plooy
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Kloppers, George het desember ingehad @ R1300 vir die volledige stel van wheeler.
At the roundabout, keep left...
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Rudie wrote:Tools and things in Middelburg kry so dan en wan in. Ek het twee gekoop vir R300.
Albei meet in Inch/lbs. Die een gaan tot 30 in/lbs en die ander tot 60 in/lbs.
Sal vir jou kyk as ek weer in Middelburg is. Anders kan jy hulle bel en as hulle een het sal ek reël om op te tel vir jou. Hulle weet net nie altyd wat jy van praat as jy bel nie.
R300 genade! Ian ek sal laat weet as ek erens kry, my male is in die Kaap vir nog so 2 weke en hulle kyk ook uit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Wheeler Torque wrench
pasop net vir daai wheeler!
As hy se 45lbs dan is dit 45lbs. Ek het hom nie geglo nie en toe moes ek bietjie fyn skroefies laat uitboor
Mens kan ook nie eers meer bietjie van n cowboy wees nie!
As hy se 45lbs dan is dit 45lbs. Ek het hom nie geglo nie en toe moes ek bietjie fyn skroefies laat uitboor
Mens kan ook nie eers meer bietjie van n cowboy wees nie!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Dis naweek, stuur die kinders na oumakopskoot wrote:Mens kan ook nie eers meer bietjie van n cowboy wees nie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Carl wrote:![]()
Dis naweek, stuur die kinders na oumakopskoot wrote:Mens kan ook nie eers meer bietjie van n cowboy wees nie!![]()
Ouma is onlangs weer getroud! nou is naweke uit!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Wheeler Torque wrench
Nou doen ouma wat jy graag wil doen,ha ha
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wheeler Torque wrench
lol
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Wheeler Torque wrench
More Manne,
Ek kan wheeler torque wrench kry vir R1100. Maar dit sal eers dan 26Feb in Pretoria aankom. As belangstel PM gerus.
Groete
Morne
Ek kan wheeler torque wrench kry vir R1100. Maar dit sal eers dan 26Feb in Pretoria aankom. As belangstel PM gerus.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW