Ek vra hulp met die een, my kennis van grootwild kalibers is baie beperk....(niks eintlik)
n Vriend van my het geleentheid om die bogenoemde geweer te koop. Hy wil n buffel met hom skiet.
Ek sukkel egter om goeie informasie op die geweer in die hande te kry. Ek wil graag weet hoe beskikbaar is ammo vir die geweer lokaal, kan mens vir hom laai ens.
Sal enige hulp waardeer
500/416 Krieghoff Double
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
500/416 Krieghoff Double
Last edited by Ben on Fri Jan 29, 2016 1:05 pm, edited 2 times in total.
"Failure is NOT an Option"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 415/500 Kreighoff Double
Is jy seker oor die kaliber?
Is dit nie dalk 'n .500/.416 NE (3 1/4") nie?
Is dit nie dalk 'n .500/.416 NE (3 1/4") nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 415/500 Kreighoff Double
Jys reg Geno. Het verkeerd getik. Dit is n 500/416
"Failure is NOT an Option"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 500/416 Kreighoff Double
PM vir Johan van Wyf of 470rigby hier op die forum.
Min manne in ons land met kennis soos hulle.
Min manne in ons land met kennis soos hulle.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 500/416 Kreighoff Double
Hy weet so effe maar is slim genoeg om sy vrou vroulief te noemGeno wrote:PM vir Johan van Wyf of 470rigby hier op die forum.
Min manne in ons land met kennis soos hulle.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 500/416 Krieghoff Double
Hallo Ben
Ek praat onder korreksie, maar dit is een van die NE kalibers wat sukkel met herlaai veral met ons poeiers. Hy kort n stadiger verbrandende poeier as S385. Ek was op n big bore shoot waar daar n Krighoff in die kaliber was vir mense om te skiet en die geweer het onsaglike probleme gegee met extration van doppe en aksie wat nie wou ontsluit nie. Tipies probleme wat onstaan van drukprobleme.
Groetnis
Wouter
Ek praat onder korreksie, maar dit is een van die NE kalibers wat sukkel met herlaai veral met ons poeiers. Hy kort n stadiger verbrandende poeier as S385. Ek was op n big bore shoot waar daar n Krighoff in die kaliber was vir mense om te skiet en die geweer het onsaglike probleme gegee met extration van doppe en aksie wat nie wou ontsluit nie. Tipies probleme wat onstaan van drukprobleme.
Groetnis
Wouter
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 500/416 Krieghoff Double
Dankie vir julle insette so ver. Wouter dis presies een van die goedtjies wat my gepla het.
Ek sal my vrien daai nommer gee, dan kan hy self met die manne praat.
Dankie
Ek sal my vrien daai nommer gee, dan kan hy self met die manne praat.
Dankie
"Failure is NOT an Option"