Ek het n winchester defender met n kortloop, wil graag n lang loop kry, sy loop kom net af deur die "nut" voor aan die magesein los te skroef, n vriend van my het n winchester 1200 pompaksie met n lang loop, maar sy loop pas nie, want sy magesein vat minder as myne so die mount wat aan die loop vas is, sit op die verkeerde plek, sal ek so iets erens oor n toonbank kan koop? Of moet ek n geweersmit besoek? My magesein vat 7haelgeweer patrone.
Watse wetlikke stappe/aansoeke moet ek doen vir so iets?
Winchester defender pompaksie
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Winchester defender pompaksie
Ekstra loop, nog 'n lisensie. Of jy 'n lang loop gaan kry om op 'n defender te pas is 'n ander storie.
As ek jy is soek ek maar 'n eerder na 'n volledige geweer.
As ek jy is soek ek maar 'n eerder na 'n volledige geweer.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Winchester defender pompaksie
Vandag gekyk na winchester sx3, maar het jy n ander bevoegtheid nodig vir hom, volgens handelaar het ek. Semi auto 11+1
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Winchester defender pompaksie
Om 'n semi-outo haelgeweer te lisensieer het jy slegs toegewyde status, jag of sportskiet, nodig.
Terloops, ek het 'n SX3 in 20Br, my gunsteling haelgeweer.
Terloops, ek het 'n SX3 in 20Br, my gunsteling haelgeweer.
Last edited by obasch on Tue Feb 02, 2016 10:57 am, edited 1 time in total.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Winchester defender pompaksie
Ek verstaan dit ook so, maar hy verduidelik, iets van omdat die semi auto meer as 6skote het, het jy iets anders nodig, want ek het toegewyde sport en jagter
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Winchester defender pompaksie
Kan iemand vir my vertel van "carbine" bevoegdheid
-
LJS
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Jul 10, 2015 5:20 pm
Re: Winchester defender pompaksie
Ek het jare terug so combo gekoop, kort loop en lang loop met inskroef choke en moes vir 2 lisensies aan soek doen. N vriend het ook n extra loop bestel en moes ook nog n aansoek doen.
