[img width=360 height=480]http://i1131.photobucket.com/albums/m54 ... ars036.jpg[/img]
foto van jag huis
-
shabba
foto van jag huis
het so 3/4 jaar terug oor geslaap in jag kamp daar was so paar jag foto`s op teen die muur die een het vir my uit gestaan.die vrou mag maar 
[img width=360 height=480]http://i1131.photobucket.com/albums/m54 ... ars036.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1131.photobucket.com/albums/m54 ... ars036.jpg[/img]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: foto van jag huis
Moer
sy mag maar gooi. sal nie met haar sukkel tot op so 1000m nie hehehe 
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Danie Lombard .243
Re: foto van jag huis
Liewe ouers, met 'n zoooom kapoef so akkuraat skiet met oop vesiere? Daai tannie kan skiet, van die beste.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: foto van jag huis
Sjo dis uitstekend! mooi so
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: foto van jag huis
Zoooom kapoef se jy!Danie .243 wrote: Liewe ouers, met 'n zoooom kapoef so akkuraat skiet met oop vesiere? Daai tannie kan skiet, van die beste.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: foto van jag huis
haha lekker lag ek nou vir dit ook!