Meopta is uitstekend
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Meopta is uitstekend
Ek deel sommer bietjie wil nie brag of iets nie, weet daar is baie duurder en smarter scopes wat geld kan koop,maar met die een is ek tevrede. Ek moet nog gaan inskiet.
Ek het Disen Engineering se rail en die Meopta 3 -12 x 56 met 4b kruis kombinasie by die Kooperasie gekry.
Die rail is goed geprys teen R855 en hy sit netjies op my howa 25-06.
Ek het Warne se 30mm Low ringe gebruik en dit als pas wragtag mooi bymekaar.
Die foto's nounet geneem. Bloekoms is 2.7Km ver , aalwyne is 530m ver en gras vlakte so 180m.
Ek het Disen Engineering se rail en die Meopta 3 -12 x 56 met 4b kruis kombinasie by die Kooperasie gekry.
Die rail is goed geprys teen R855 en hy sit netjies op my howa 25-06.
Ek het Warne se 30mm Low ringe gebruik en dit als pas wragtag mooi bymekaar.
Die foto's nounet geneem. Bloekoms is 2.7Km ver , aalwyne is 530m ver en gras vlakte so 180m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta is uitstekend
So sit hy op die geweer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Meopta is uitstekend
Jislaaik nou is jou geweer gesort! Baie mooi koop daai Jackalsniper,
Wanneer gaan jy hom inskiet?
Wanneer gaan jy hom inskiet?
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta is uitstekend
Dalk more oggend.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Meopta is uitstekend
Lekker man! Nee die Meopta is sharp, like sy beeld, ek wil ook by die baan uitkom om my scope in testel,
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta is uitstekend
Kom maak n draai as jy weer hier verby ry!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Meopta is uitstekend
Een van die mees underrated scopes in die mark. Dis moerse waarde vir geld.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Meopta is uitstekend
Sal beslis so maak, net se hoelaat jy baan toe gaan,Jackalsniper wrote:Kom maak n draai as jy weer hier verby ry!

Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Meopta is uitstekend
Lyk smart.
Mooi man!
Met n vleisie...
Mooi man!
Met n vleisie...
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Meopta is uitstekend
Eks moerse impress!
Jackalsniper se my, is daai stock op jou 25 06 n Hogue?
Die scope lyk na n FFP niewaar?
Jackalsniper se my, is daai stock op jou 25 06 n Hogue?
Die scope lyk na n FFP niewaar?
"the more I practice, the luckier I get'
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Meopta is uitstekend
Die scope lyk asof hy mooi kan werk. Hoeveel het jy vir die scope betaal?
Veiligheid eerste manne!
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Meopta is uitstekend
Dit gaan nou soos 'n vreeslike dom vraag klink vir 90% van almal, maar vir wat is die 1, 2 .... onder? Scope lyk baie duidelik, geniet hom
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Meopta is uitstekend
Danie, dit lyk my dis 'n afstandskattings metode. Ek het dit ook al gesien in Lynx teleskope (sg. Nato kruisdraad)
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta is uitstekend
Die scope was R11400 by kooperasi.dis n Boyds Pro Varmint kolf. En dis is n range finding scope gemaak vir white tail dear wat dalk min of meer so groot soos n takbok is.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta is uitstekend
Ek het gister aand my scope die eerste keer uitgetoets in die nag en hy is wragtag mooi helder, my roep sessie is ongelukkig deur skaap diewe bevark. was op n roep plek naby n pad, en ons sien die ligte en hoor mense praat wat in die veld in stap. later kry ons die voertuig teen die pad en dog hulle het probleme, niemand naby nie. later ry ons n draai en lig agter n kat aan, toe sien ek iemand n flitslig beweeg en afskakel naby die trop skape, kon niks of niemand verder sien nie, van 1 uur tot half vier vir riversdal polisie gewag maar niemand opgedaag nie, ook nie polisie nie, lyk my hulle kort n gps of iets...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Meopta is uitstekend
Hulle was dan saam met jou in die veld. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta is uitstekend
n mens verdwyn gou gou as hy moeilikheid sien kom
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Meopta is uitstekend
Haha nee kyk daai ouens raak gou gou weg in die veld , mens sien hulle not a hell,
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear