Motiverings
-
ablm468
Motiverings
Middag manne ek het nou al oral gesoek op die forum maar kry nie enige verwysings na motivering of hulp met motivering vir 'n aansoek nie, kan iemand my dalk help met 'n link, ek skryf my eie motivering maar het nog altyd jaggewere motiveer soek net bietjie hulp as sportskut vir 7.62?
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Motiverings
Ek is ook op soek na motiveerings vir 'n jagwapen of net 'n formaat van hoe en wat alles daarin moet wees
sal maar wag vir die kundiges
sal maar wag vir die kundiges
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Motiverings
My seun se motiverings moet ook nou begin ingaan, dus is ek ook opsoek na hulp vir beter motiverings as myne of wat ek kan byvoeg. Myne was n halwe bladsy lank en als is goedgekeur, so ek was hel gelukkig.
Glo nie ons gaan dieselfde geluk he met syne nie want dis eerste wapens ens, so as julle manne iets ontvang van die kundiges stuur maar aan asb.
Ek het iewers op een van die posts vir Ponkie ( hy`s mos n jong man ) gevra maar geen antwoord gekry nie. Hy`s seker of in die veld besig of hy swot.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Motiverings
Dawid, Christo
Jaggeweer motivering vir julle gemail.
Gerrie
Jaggeweer motivering vir julle gemail.
Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Motiverings
222 - Na my toe ook asb. ! My goedjies al in 2008 ingedien. " Ons sal jou kontak ". Laaste sien van my aansoeke. My geskiktheid seritifikaat vir drie groepe verval al een van die dae en steeds bly die antwoord dieselfde. Ek aanvaar hulle het my aansoeke met motiverings, soos duisende ander , weggedonner en nou moet jy maar self weer aanneuk !!! Op die stadium het ek bewys van die indienning van my aansoeke met die nodige kwitansies. My ou lisensies het geen vervaldatum op nie - dus - die onus rus nou op die Staat om te bewys dat my wapens ongeldig is. Dis duidelik dat hulle aangejaag het en ek is bereid om op die kantlyn te sit en wag om te sien wat gaan gebeur.
Enige raad sal baie welkom wees !!!!!
Enige raad sal baie welkom wees !!!!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Motiverings
222
Gekry baie dankie en sal dit met myne kombineer.
Jy maak ook soos ek....kort en saaklik en net feite.
Baie dankie
Gekry baie dankie en sal dit met myne kombineer.
Jy maak ook soos ek....kort en saaklik en net feite.
Baie dankie
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Motiverings
Baie dankie
ek sal hom na my behoeftes en agtergrond verander.
ek sal hom na my behoeftes en agtergrond verander.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Motiverings
Ek het nou net hierdie riglyne gekry. Hoop dit help
1) Beskryf die behoefte:
Waarvoor word die wapen benodig?
Watter soort wild gaan gejag word en hoe lyk die natuurlike omgewing waarbinne gejag gaan word.
Word die wapen ook in kompetisies gebruik?
2) Beskryf hoe die spesifieke wapen die spesifieke behoefte regverdig:
Gee tegniese eienskappe van die kaliber en motiveer die geskiktheid daarvan.
Meld verder watter tipe ammunisie gebruik gaan word, bv. koe?lgewig, trompsnelheid akkuraatheid, tipe wild asook die spesifieke jagtoestande.
3) Verduidelik die ongeskiktheid van sekere/bestaande wapens:
Verduidelik hoekom sekere wapens nie die behoefte kan bevredig nie en hoe die spesifieke wapen die spesifieke behoefte vervul (bv ballistiese eienskappe)
4) Jag en skiet CV:
Meld wanneer jou jagloopbaan begin het, asook jou ervaring. Bespreek wat jy al gejag het asook waar jy al oral gejag het,
Hoe gereeld jy deelneem aan skietoefeninge.
Meld alle kwalifikasies al verwerf asook lidmaatskap van verenigings.
Opleidingskursusse al voltooi asook bestuursposisies beklee.
Heg bogenoemde as bewysstukke aan.
5) Lidmaatskap van Jagtersverenigings:
Heg bewyse van lidmaatskap en deelname aan, asook kwalifikasies en posisies beklee.
Lewer ook verder bewyse van betrokkenheid tot die vereniging asook toetse geslaag, ensovoorts.
6) Stawende bewysstukke:
Heg stawende dokumentasie aan om al bogenoemde punte te ondersteun.
Foto?s van jagtogte, CHASA en Toegewyde Jagterssertifikate, jaglisensies, toestemmingsbriewe, vervoerpermitte, opleidingsertifikate, skriftelike toestemming van grondeienaars om op hulle grond te jag, lidmaatskapkaarte van verenigings, ensovoorts.

.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Motiverings
Yes manne ek het ook motiverings as julle nog nie reg gekom het nie. Ek het vir jag gewere en ook goed soos 'n .22 wat vir sportskiet gebruik word. Ek het myne gekry by iemand wat die goed ken en dit lyk baie proffesioneel.
Groete
Groete
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Motiverings
Enige iemand wat motiverings soek is welkom om my te email by jaco@ustech.co.za
Laat weet net of jy toegewyd of geleentheids jagter is en watter kaliber
Laat weet net of jy toegewyd of geleentheids jagter is en watter kaliber
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Motiverings
Hi Homer, ek is altyd nuuskurig om ander mense se motiverings te sien. Ek het jou gemail.
Groete
Groete
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Motiverings
Dag Manne
Soos iemand nou die dag vir my se motiveer jou antwoord GO! ANTWOORD GO!
Goete Beretta
Soos iemand nou die dag vir my se motiveer jou antwoord GO! ANTWOORD GO!
Goete Beretta
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Motiverings
Hi Alwyn
Hey jou gemail
Hierdie motiverings het all vir meer as 20 lisensies gesorg by firende en myself
Hey jou gemail
Hierdie motiverings het all vir meer as 20 lisensies gesorg by firende en myself
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Motiverings
Baie dankie ek sal venand bietjie na hulle kyk!
Groete
Groete
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Motiverings
Homer,
As jy nie omgee nie, ek staan ook in die ry en enige inligting kan baie handig tepas kom asb want dis my seun se eerste lisensie aansoeke.
Ek self is toegewyde jagter so ekt nie baie pyne met lisensies nie.
By voorbaat dank
As jy nie omgee nie, ek staan ook in die ry en enige inligting kan baie handig tepas kom asb want dis my seun se eerste lisensie aansoeke.
Ek self is toegewyde jagter so ekt nie baie pyne met lisensies nie.
By voorbaat dank
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Motiverings
Hi Dawid, ek sal ook voorstel dat jou seun maar Toegewyde jagter moet word.. Sonder dit is dit nogal moeilik en ek het al van Homer se motiverings gelees en dit is ook gebaseer op toegewyde jagter.
Groete
Groete