Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dalk lees ek net mis of ek soek nie reg nie.
Ek wil graag volgende jaar in hierdie are jag.
My pa het so paar keer al daar gaan jag en dit lyk alktyd so mooi.( ongelukkig het hy die boer se nommer verloor )
Ons is gewoonlik so 8 jagters wat maar net vir biltong jag.
Ek weet die pryse is maar rof maar ek kry inelkgeval geen inligting oor plase in die area nie.