Sou graag verneem as iemand dalk so 'n nuwe of gebruikte teleskoop het wat hy wil verkoop.
Baie dankie
Frik
Burris Fullfield 4.5-14 x42 met ballistic Plex kruisdraad
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Burris Fullfield 4.5-14 x42 met ballistic Plex kruisdraa
By Rosenthal in Windhoek lê n hele paar Burris teleskope, of die een is waarna oom Frik soek daar is sal ek nou nie kan sê nie.
Hulle nommer: 061-237210
Groete
Hulle nommer: 061-237210
Groete
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Burris Fullfield 4.5-14 x42 met ballistic Plex kruisdraa
Dankie, Willem by S O het laat weet dat hulle volgende week 'n special het op telescope, sal kyk wat daar uitslaan
Groete en dankie
oom Frik
Groete en dankie
oom Frik