My goeie vriend (hy het gevra ek moet nie sy naam noem nie) het die mes vir my gemaak van n saaglem ("strong arm saw).
Die doel van die mes is om takke te kap en borskaste oop te saag.
Dit is n baie harde staal, so ek glo die mes sal lank skerp bly.
Ek wil net ook noem; die mes is bloed skerp (hy het my rekenaar skerm beskadig toe ek die foto laai)
Dankie my virend. Ek skuld jou R1.
My Geskenk >> Tuisgemaak.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
My Geskenk >> Tuisgemaak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Dis sommer grand daai!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Dis duidelik dat ek vir my nuwe vriende moet kry wat ook so handig is. Baie netjies Dolf. Met daai mes sny jy jou t-bone saam sy been kleiner
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
bere hom as souvernier: saaglem is baie baie hard ( en nie flexible nie) en as jy skeef kap of vibrasie deur die lem veroorsaak gaan hy daar op die smal gedeelte van die hef afbreek;
Maar dit bly baie nice
Maar dit bly baie nice
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Dit hang af hoe die lem ge-temper is.Tienie wrote:bere hom as souvernier: saaglem is baie baie hard ( en nie flexible nie) en as jy skeef kap of vibrasie deur die lem veroorsaak gaan hy daar op die smal gedeelte van die hef afbreek;
Maar dit bly baie nice
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Mooi kapmes! Ek verstaan dat jou vriend nie sy naam genoem wil he nie die jaracal speurders sal vinnig agterkom waar hy woon en groot bestellings maak!, maar dolf jou naam is hier en die jaracal MAFIA mag dalk you kom haal on te se wie dit is sodat ons ook kan kry!
P.S is dit swart verf of van daai powdercoting goet oor die lem?
P.S is dit swart verf of van daai powdercoting goet oor die lem?
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Baie nice geskenk
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Alec; die swart kleur wat jy sien is die natuurlike kleur van die staal. Net die gewone blou verf afgehaal met thinners.
Wat ek like van die mes; jy kan sien hy is handgemaak en nie ge-masjineer nie. Dit gee hom karakter.
Wat ek like van die mes; jy kan sien hy is handgemaak en nie ge-masjineer nie. Dit gee hom karakter.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: My Geskenk >> Tuisgemaak.
Dolf014 wrote:My goeie vriend (hy het gevra ek moet nie sy naam noem nie) het die mes vir my gemaak van n saaglem ("strong arm saw).
Die doel van die mes is om takke te kap en borskaste oop te saag.
Dit is n baie harde staal, so ek glo die mes sal lank skerp bly.
Ek wil net ook noem; die mes is bloed skerp (hy het my rekenaar skerm beskadig toe ek die foto laai)
Dankie my virend. Ek skuld jou R1.