Nuweling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Toris
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Tue Jan 05, 2016 12:36 pm

Nuweling

Post by Toris »

Goeie middag manne

Ek wil graag myself voorstel,My naam is Tertius ek bly in alberton in Jhb.
Ek is dalk 'n stadsjapie mar ek het 'n passie vir die veld en natuur,ek jag al van kleins af so elke nou en dan,mar ek het onlangs my eie gewere gekry soo hopelik sal die veld my baie meer sien.

Groete Tertius
CZ 550 lux 30-06
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Nuweling

Post by mossie »

Welkom en geniet dit!!
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuweling

Post by Boesman10 »

Welkom Tertius.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuweling

Post by Vlakvark Soldaat »

Welkom, goeie keuse kaliber: 30-Suk6
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply