Middag Manne
Ek wil hoor is daar enige jag geleenthede vir biltong jag in die Vrystaat.
Ek het al rof rond gebel en meeste van die plase jag nie agv droogte wat ons ervaar. Die wat wel jag se pryse is omtrent vir buitelanders bedoel.
Ons is so 4-5 manne hier van Bloem, en is bereid om n entjie te ry as on goeie pryse kan kry.
Dankie julle
Mondre
Jag tydens droogte
-
Japtrap
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun Dec 27, 2015 4:47 pm
Jag tydens droogte
DOEF... INNIE KOP!!!
.243 Musgrave
.30-06 Krico
.243 Musgrave
.30-06 Krico
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag tydens droogte
Dit gaan hierdie komende jagseisoen maar 'n gesukkel wees. Die droogte wat voortduur, voorspel niks goeds nie.
