Hallo Almal,
Ek is n nuwe lid van Kuilsrivier in die Wes Kaap. Ek is n toegewyde jagter, asook my vrou en my seun. Ek probeer so gereeld as moontlik jag soos my finansies dit toelaat ! Ek is ook n kranige herlaaier wat die volgende kalibers laai: 223 Rem, 22-250, 243 Win, 6mm PPC, 257 Roberts, 6.5X57, 270 Win, 7x64, 308 Win, 300 WSM, 3006, 8X68, 338 WM en 375 H&H.
Baie dankie vir die geleentheid om deel te word van hierdie forum.
Groete Bennie
Nuwe Lid
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Nuwe Lid
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Bennie. Ja, hier gaan dit partykeer rof, maar jy sal dit geniet.
Met jou sakke vol kennis wag ons dat jy dit met ons deel.
Met jou sakke vol kennis wag ons dat jy dit met ons deel.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Jy is op die regte plek Bennie. Welkom by die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Nuwe Lid
Baie Welkom Bennie,
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
FransP
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Oct 18, 2015 8:07 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom hier, glo jy sal dit geniet hier.