Hoe sal jy jou GLOCK wil verander.
KLeur.
Sights.
Verlengde magesyn.
Moet nou nie kom vertel n ander maak is beter nie.
GLOCK
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
GLOCK
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: GLOCK
Sal afhang waarvoor hy gebruik word. As dit n kompitisie pistool is sights - fiberoptic, elke dag dra night sights want jy kan nie die fiberoptic in die aand sien nie.
Die sneller op die Gen 4 is bietjie stuif so n Gen 3 trigger bar en -disconnector maak n groot verskil.
Die sneller op die Gen 4 is bietjie stuif so n Gen 3 trigger bar en -disconnector maak n groot verskil.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: GLOCK
1. 2 kg "connector". Hy maak 'n groot verskil aan die sneller.
2. Staal visiere. Die oorspronklike plastiek items werk gaaf, maar slyt weg en beskadig oor tyd.
3. Oophouknip: Ek het myne gesny na minimale afmetings, sodat ek hom nie per ongeluk kan op druk nie. Ander hou weer van die verlengde weergawe. Jou hand-grootte en greep gaan bepaal wat vir jou werk.

- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: GLOCK
Warren sevingey competition sights vir baanskiet en trijicon HD night sights vir elke dag.
Vickers tactical extended mag release.
2kg connector.
Dit is hoe my 17 gen 4 rol.
Vickers tactical extended mag release.
2kg connector.
Dit is hoe my 17 gen 4 rol.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: GLOCK
Het ligter trigger connector opgesit. Oorspronlike Glock part. Maak 'n baie groot verskil. Ek hou van die red dot sight wat in die plek van die agterste visier aangebring word. Nie seker hoe prakties dit is nie. Sal ook wil kyk na Trijicon sights. Die res van my Glock loop soos stroop.
Maak 'n verskil
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: GLOCK
Ek hey die sneller ligter gemaak met die "Glock trigger connector" en dan die Glock tritium nag visier opgesit. Ek sal nie te veel pimp aan 'n elke dag dra SV pistool nie. Die ding moet net altyd werk! "Stippeling" is ook voordelig.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: GLOCK
Oom Heinz wil nou sy pistol regkry, sy knie is te seer om weg te hardloop
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: GLOCK
Cassie, jy bly op my "case". Wat het ek die jaar aan jou en Gawie gedoen dat julle my siel so versondig.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17