Kopieer van geweerkolf

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
JanH
Full Member
Full Member
Posts: 109
Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am

Kopieer van geweerkolf

Post by JanH »

Dagsê kerels,

Ek skiet nou al vir so 'n hele paar jaar met 'n Howa 308 Win met die "Ambidextrous sporter" kolf op soos in die aangehegte foto en ek is regtig tevrede met die geweer en kolf kombinasie.

Ek koop toe nou in Oktober 2014 vir myself 'n Howa 223 Rem met die idee dat ek net vir hom dieselfde kolf opsit sodat die twee gewere dieselfde kan voel en hanteer en dan kan ek lekker goedkoop oefen (.30 koëls het redelik duur geword vandat ek onder my pa se vlerk uit is :-\ )
Die enigste problem is nou dat Boyds nie meer daardie spesifieke kolf maak nie... :'(

Nou hier is my vraag:
Waar kan ek die 308 se kolf kopieer teen 'n belike prys in die Pretoria/Johannesburg omgewing?
Al wat ek nodig het is 'n rowwe kopie, ek sal hom self afwerk en die bedding doen (pillar en epoxy)

Ek hoor graag.

Groete
JanH
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kopieer van geweerkolf

Post by Geno »

Stuur my 'n mail, ons kan jou help!
geno@ggvarminting.co.za

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Kopieer van geweerkolf

Post by PWV »

JanH
Ek dink jy moet Kaap toe trek, dan laat maak jy 'n identiese kolf hier by JC van Niekerk :)
User avatar
JanH
Full Member
Full Member
Posts: 109
Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am

Re: Kopieer van geweerkolf

Post by JanH »

PWV wrote:JanH
Ek dink jy moet Kaap toe trek, dan laat maak jy 'n identiese kolf hier by JC van Niekerk :)
Sjoe oom PWV, dit klink nogals lekker... Ek is net bevrees dat die koste van Kaap toe trek sal heelwat meer wees as 2 nuwe Boyds kolwe ;)

Nogtans baie dankie vir die uitnodiging!
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Kopieer van geweerkolf

Post by Klein Chris »

Probeer Savuti Arms - myne daar gekoop vroeër in die jaar
Skiet bly maar lekker
User avatar
Fishaman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm

Re: Kopieer van geweerkolf

Post by Fishaman »

As jy 'n Boyds Prairie Hunter in die hande kry kan sal ek jou ruil vir my 308 of 22-250 Howa se Ambi Sporter. Ek het 'n Forest Camo een op my 308 en 'n Nutmeg soos joune op my 22-250. Vandat ek die 6.5 Creedmoor het, het my 308 meer 'n jaggeweer geword, so wil hom maar meer tradisioneel laat lyk...
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Kopieer van geweerkolf

Post by Ranger »

I have a short action Boyd's Prairie hunter for sale, PM me with a realistic offer if you're interested. It's the Pepper laminate.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Post Reply