Sterkfontein Dam Nature Reserve
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Sterkfontein Dam Nature Reserve
Ek hoop julle kan my help.
Ons wil graag bietjie gaan visvang Desember by Sterkfontein. Wie het al by die plek hierbo gebly?
Is dit 'n lekker plek om by te bly.
Ons wil graag bietjie gaan visvang Desember by Sterkfontein. Wie het al by die plek hierbo gebly?
Is dit 'n lekker plek om by te bly.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Watter tipe visvang gaan jy doen?
Vlieg, pap, bass....?
Ons vang met die vlieg daar, baie mooi water.
Wees baie versigtig vir die weer en wind as jy op die dam gaan met 'n boot.
Carl het 'n mooi video om jou te wys...
Vlieg, pap, bass....?
Ons vang met die vlieg daar, baie mooi water.
Wees baie versigtig vir die weer en wind as jy op die dam gaan met 'n boot.
Carl het 'n mooi video om jou te wys...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Puik dam vir geelvis op die vlieg
Ek self mik Des daarheen vir so dag of 3. Kampterein is basies maar netjies. Skonste dam.in die land wat ek van weet.
Ek self mik Des daarheen vir so dag of 3. Kampterein is basies maar netjies. Skonste dam.in die land wat ek van weet.
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
K wil met vlieg, mar Pa en boeties met bass stokke.
Daai dam is baie skoon sien ek en ook baie gevaarlik.
Is die kamp plek reg vir vrouens ook?
Daai dam is baie skoon sien ek en ook baie gevaarlik.
Is die kamp plek reg vir vrouens ook?
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Daai water is so skoon ons het al gesnorkel en dan sien jy die skole geelvisse onder jou swem.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Ek dink ek moet dit ook probeer doen.Sniper18 wrote:Daai water is so skoon ons het al gesnorkel en dan sien jy die skole geelvisse onder jou swem.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Verseker.Is die kamp plek reg vir vrouens ook
Ek drink soms sommer die damwater as die dag lank raak en my drinkgoed raak op.
Hoe meer wes jy beweeg hoe skoner word die water.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Ek het een jaar van die ergste donder en wind storms beleef toe ons boot gery het op daai dam, was n belewenis.
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Dankie julle. K is baie op gewonde, het julle van boot af met die vlieg gevang? Wat se lyn het julle gebruik en wat se vliee?
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Ons het eintlik net mekaar op n tube rondgesleep, en so paar lyne deurmekaar gegooi, en toe daarna die wind en die branders en n stel blou ribbetjies en toe opgepak en byne deur weerlig getref haha. Flippen mooi daar
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Ek gebruik 4x en 5x tipit voor aan 'n 12ft taperd leader wat ek self bind. Goeie dryflyn is 'n moet.
Vinnige aksie #4 of #5 stok werk mooi.
Klipspringercaddis
Springkaan
DDD in tan en swart
miere in#16 en #18
Sonder die droeë vlieë gaan ek nie Sterkies toe nie.
Nimfs maak ek staat op Oranje hotspot en swart Zak.
Koop goeie floatant, dis krieties.
Maak 100% seker jou tipet is vet/ghries vry anders dryf hy en geen ordentlikke geelvis sal naby jou vlieg kom nie.
Ek is in Magalieskruin as jy wil oorry en kom inloer.

Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Jy kan ook die Good DR'S Beetle try is beskikbaar in Harrismith by die Visvangwinkel in Warden Str(ek het nou die naam vergeet ) dit is ontwerp deur Dr Hans van Zyl plaaslike Dr van Harrismith juis vir Sterkfontein. Kampgeriewe is redelik netjies. Mooi chalets ook. Sal seker self 'n draai daar gaan maak oor die vakansie.
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Dankie vir julle insette. Lyk my gn 20 tot 28 jippie.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Sterkfontein Dam Nature Reserve
(083) 3034230
Dave Weaver
Hy is n gids vir vlieghengelaars op Sterkfontein en ken die dam soos die palm van sy hand. Gesels maar met hom hy ken sy storie.
Hier is Dr Hans se nommer ook
(082) 7837716
Groete
Frans
Dave Weaver
Hy is n gids vir vlieghengelaars op Sterkfontein en ken die dam soos die palm van sy hand. Gesels maar met hom hy ken sy storie.
Hier is Dr Hans se nommer ook
(082) 7837716
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Baie dankie Frans.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Sterkfontein Dam Nature Reserve
Lekker Henri ek het al vergeet van daardie video. Jy kyk daai plek is nie speelmaat as die weer opkom nie. Ons het al sonder petrol gedryf in 'n sterk storm.
Die vlieë is al genoem. Klein is beter - 16. Wees altyd reg met klein swart/bruin vlieënde miere die tyd van die jaar. Die groot termiete kom eers later. Sprinkane is ook nog klein.
My beste raad is om altyd die vis eers te soek. Kry die plekke waar hulle is en benader dan die plek soos 'n koedoe bul. Jy kan op die hoë dele staan en soek na skole vis. Kyk hoe hulle beweeg. Dan gaan jy af water toe loop versigtig in en gooi die vlieg op die plek waar vis verby beweeg (bv groot klip of tussen klippe). En los die vlieg, laat hy dryf. Dis beter as wat jy heeldag gooi en gooi - dit jaag die vis weg. Daar is plekke waar die vis 30cm van die oewer in die golwe vreet (nie waar hulle eiers lê nie!). As jy dieper staan gooi jy die vlieg teen die kant en wag.
Hou jou lyn dop as dit beweeg kap liggies, of tel letterlik net die stok se punt op - 5X tippet breek maklik
. Net die feit dat die vis hap na die vlieg beteken nie hy het dit ingesluk nie. Ek het al gesien hoe vis 25 keer 'n vlieg mis vat - sommige dae is erger as ander! Soms sluk hulle daai groot besies in soos 'n Mcdonalds.
Moet nie die vis wat spat en tekere gaan in die vlak water pla nie. Dit is vis wat eiers lê. As jy hulle vis, trap jy dalk op eiers en steur jy die broeiery. Hengel net so 10meter weg en dieper water toe, daar is baie vis in die omgewing.
Die geelvis het vrek goeie oë as jy op 'n klip staan en te kere gaan, gaan hulle beslis ophou vreet.
Die vlieë is al genoem. Klein is beter - 16. Wees altyd reg met klein swart/bruin vlieënde miere die tyd van die jaar. Die groot termiete kom eers later. Sprinkane is ook nog klein.
My beste raad is om altyd die vis eers te soek. Kry die plekke waar hulle is en benader dan die plek soos 'n koedoe bul. Jy kan op die hoë dele staan en soek na skole vis. Kyk hoe hulle beweeg. Dan gaan jy af water toe loop versigtig in en gooi die vlieg op die plek waar vis verby beweeg (bv groot klip of tussen klippe). En los die vlieg, laat hy dryf. Dis beter as wat jy heeldag gooi en gooi - dit jaag die vis weg. Daar is plekke waar die vis 30cm van die oewer in die golwe vreet (nie waar hulle eiers lê nie!). As jy dieper staan gooi jy die vlieg teen die kant en wag.
Hou jou lyn dop as dit beweeg kap liggies, of tel letterlik net die stok se punt op - 5X tippet breek maklik
Moet nie die vis wat spat en tekere gaan in die vlak water pla nie. Dit is vis wat eiers lê. As jy hulle vis, trap jy dalk op eiers en steur jy die broeiery. Hengel net so 10meter weg en dieper water toe, daar is baie vis in die omgewing.
Die geelvis het vrek goeie oë as jy op 'n klip staan en te kere gaan, gaan hulle beslis ophou vreet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution