Page 1 of 1
Rhodesian Ridgeback
Posted: Thu Nov 12, 2015 9:15 pm
by Bakkies303
Weet julle dalk van enige telers in Suid Afrika wat nog Rhodesian Ridgebacks teel vir jag en spoorsny? 'n Vriend van my wil vir hom miskien een aanskaf, maar volgens wat ek hier op die forum gelees het is die agtergrond van so 'n hond belangrik.
Re: Rhodesian Ridgeback
Posted: Thu Nov 12, 2015 10:01 pm
by LouisR
Beste bet sal wees om die Vrystaats Rodesian ridgeback club te kontak, kan dit google dalk kan iemand hom daar help
www.ridgebackclub.org.za
Re: Rhodesian Ridgeback
Posted: Fri Nov 13, 2015 5:25 am
by Bakkies303
Dankie Louis. Ek sal laat hy hulle kontak.
Re: Rhodesian Ridgeback
Posted: Fri Nov 13, 2015 1:15 pm
by Alwin
Praat ook met Johannes Schoeman, hier op die forum. Ek het onlangs 'n jong RR teef by hom gekry en sy het hope natuurlike talent. Baie mooi temperament ens. ook.