Rhodesian Ridgeback
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Rhodesian Ridgeback
Weet julle dalk van enige telers in Suid Afrika wat nog Rhodesian Ridgebacks teel vir jag en spoorsny? 'n Vriend van my wil vir hom miskien een aanskaf, maar volgens wat ek hier op die forum gelees het is die agtergrond van so 'n hond belangrik.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Rhodesian Ridgeback
Beste bet sal wees om die Vrystaats Rodesian ridgeback club te kontak, kan dit google dalk kan iemand hom daar help www.ridgebackclub.org.za
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Rhodesian Ridgeback
Dankie Louis. Ek sal laat hy hulle kontak.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Rhodesian Ridgeback
Praat ook met Johannes Schoeman, hier op die forum. Ek het onlangs 'n jong RR teef by hom gekry en sy het hope natuurlike talent. Baie mooi temperament ens. ook.