LG-6 Long Sticky Holster gesoek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Yes Manne
Soos dit daar bo se ek is op soek na nog n LG-6 Long Sticky Holster asb.
As iemand erens een sien laat weet my asb, ek dink NY het so as ek nie reg kom nie sal ek vir Sangoma vra om vir my een by hulle te kry
Eugene as daai een wat jy met jou CZ gebruik het dalk n LG-6 long is skree maar
Groete
Soos dit daar bo se ek is op soek na nog n LG-6 Long Sticky Holster asb.
As iemand erens een sien laat weet my asb, ek dink NY het so as ek nie reg kom nie sal ek vir Sangoma vra om vir my een by hulle te kry
Eugene as daai een wat jy met jou CZ gebruik het dalk n LG-6 long is skree maar
Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Ek weet nie watter een dit is nie, maar ek gebruik dit nog van tyd tot tyd. Het dit daai tyd by S&O gekoop.Capt. Oblivious wrote: Eugene as daai een wat jy met jou CZ gebruik het dalk n LG-6 long is skree maar
Groete
Aim small, miss small
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Pel van my het een by Savuti gekry. Daai ding is nogal awesome, ek het hom getoets met sy Vektor in my pietie short deur op en af te spring, dan beweeg die wapen glad nie. Al ding is, ek verstaan die sticky is nogal pricy...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Die een wat ek so 2 maande terug gekoop het was so R550 by Safari gewees maar hulle het nie meer nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Ek is ook opsoek na een vir my CZ. R550 is nogal baie vir n holster, maar ek sal dit betaal.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Ek kan die holsters kry en verskaf teen R500 elk, vir al die standaard holsters. Posgeld vir die koper of reel vir oplaai my by in Pretoria/Cullinan omgewing. Ek sal moet bevestig vir watter pistole ek alles kan kry.
Groete
Douw
Groete
Douw
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Douw, CZ100 asb.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Ek sal Maandag oggend gou bevestig wat wel in voorraad is in SA.
Groete
Douw
Groete
Douw
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Kwaai, dan stuur jy net bank besonderhede en totale bedrag insluitend posgeld.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Vlakvark Soldaat wrote:Kwaai, dan stuur jy net bank besonderhede en totale bedrag insluitend posgeld.
Lyk my die pm wil nie deurgaan na jou nie.
Gee my asb 'n luitjie as jy kans kry.
084 58 700 58
Groete
Douw
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Probeer by Tac ShacCapt. Oblivious wrote:Die een wat ek so 2 maande terug gekoop het was so R550 by Safari gewees maar hulle het nie meer nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Sorry Capt, nie bedoel om jou post te hijack nie...
Douw, thanks vir die moeite en die pm, kan nie wag om die holster te kry nie! Ek skuld jou n lunch en n bier!
Douw, thanks vir die moeite en die pm, kan nie wag om die holster te kry nie! Ek skuld jou n lunch en n bier!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
hahaha.
Ek het vir Captain ook gekry wat hy soek. Wag net dat hy bevestig of hy elders reeds reggekom het.
Groete
Douw
Ek het vir Captain ook gekry wat hy soek. Wag net dat hy bevestig of hy elders reeds reggekom het.
Groete
Douw
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Manne, wil net se, die ding is awesome. Dra soos n droom. Wil sommer kyk of hulle een maak vir my vrou se NAA .22 mag...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Ek het al weer vergeet hier van, dankie vir die reminder. Ek moet met Douw praat oor een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Ek het myne dinsdag by die poskantoor opgetel. Ek skuld vir Douw n publunch, hyt regtig moeite gedoen. Maar aan die positiewe kant, nou dra hy ook sommer sy handwapen.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Jammer vir die hi-jack. Van wat se materiaal is hulle gemaak, nognooit 1 gesien nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Hy lyk so
http://truthaboutguns-zippykid.netdna-ssl.com/wp-content/uploads/2012/10/Sticky-SM-3-LG-1-and-MD-4-holsters-courtesy-TTAG.jpg
Ek sien jy kry nou n Kydex insert ook wat die hoster oop hou as jou pistool uit is
Van hul site
http://stickyholsters.com/
http://truthaboutguns-zippykid.netdna-ssl.com/wp-content/uploads/2012/10/Sticky-SM-3-LG-1-and-MD-4-holsters-courtesy-TTAG.jpg
Ek sien jy kry nou n Kydex insert ook wat die hoster oop hou as jou pistool uit is
Van hul site
http://stickyholsters.com/
Why is a Sticky Holster the Best Concealed Carry Holster?
Our original holsters are IWB (In the waist band) holsters for concealed carry. The smaller sizes also work well for in the pocket use. The construction of the holster uses the pressure from your clothing waistband to secure both the holster and the gun. They don’t come with clips or loops to secure it in place, as the outer “sticky” skin adheres to your waistband, undergarments and/or your skin. Since our inception, we have developed these holsters into a modular system, where you can use it IWB, in the pocket, on your ankle using our ankle rig and for police officers, on their tactical/armored vest, using our B.U.G. Pad.
How do Concealment Holsters work?
The outside skin is a super non-slip material that, with a little pressure, adheres to just about anything. That outer material combined with the inner closed-cell foam and the inner-liner keep your pistol and the holster securely in place. In the pocket, it works like any other pocket holster. However, when you pull the gun, the outer layer grabs the inside of your pocket. Our modular products use the same “Sticky” material against itself to hold theconcealment holster and gun in place. In addition, with use and body heat, your Sticky Holster will conform to your particular gun, making a custom fit.
How does the Anklebiter Ankle Holster work
The Anklebiter Leg rig ankle holster is one of our newest additions to our concealed holster line that gives you yet another modular option for wearing your Sticky holster. The Anklebiter is a wrap that has our “sticky” material to adhere to your leg. It was designed to work best with our IWB/pocket holsters, but it will also work with many other manufacturers’ concealed holsters. As with our standard concealment holsters, it does require some compression to adhere it to the leg.
How does the Guard-Her-Belt Thigh Holster work?
When fashion eliminates the option for pocket or waistband carry, the Sticky Holster Guard-Her Belt system allows the ladies to easily convert their Sticky Holster into a thigh mount holster. The belt wraps tightly around either the left or right leg and the holster and gun can be inserted on inside or outside of thigh. This thigh holster mount is designed for use with a Sticky Holster which must be purchased separately.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Tnx Kaptein
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Capt. Oblivious wrote:Ek het al weer vergeet hier van, dankie vir die reminder. Ek moet met Douw praat oor een
Joune lê hier as jy hom nodig.
Ek het sommer vir my ook een gekry. Ek het al so 5 jaar 'n handwapen. Kon dit nog nooit regkry om hom by my te dra nie. Hy lê maar altyd op 'n strategies plek, maar as ek rondbeweeg en rondry, bly hy maar tuis.
Vandat ek die Sticky het, was ek nog nie weer een dag skool, winkel, tvkamer, kombuis of toilet toe sonder hom nie. Ek dra my Star pistool, wat nie veel rondtes kan hou nie. Sal binnekort moet kyk na iets met groter magasyn.
Groetnis
Douw
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Is reg baie dankie Douw, ek sal in die week met jou praat en reg maakdouw wrote:Capt. Oblivious wrote:Ek het al weer vergeet hier van, dankie vir die reminder. Ek moet met Douw praat oor een
Joune lê hier as jy hom nodig.![]()
Ek het sommer vir my ook een gekry. Ek het al so 5 jaar 'n handwapen. Kon dit nog nooit regkry om hom by my te dra nie. Hy lê maar altyd op 'n strategies plek, maar as ek rondbeweeg en rondry, bly hy maar tuis.
Vandat ek die Sticky het, was ek nog nie weer een dag skool, winkel, tvkamer, kombuis of toilet toe sonder hom nie. Ek dra my Star pistool, wat nie veel rondtes kan hou nie. Sal binnekort moet kyk na iets met groter magasyn.
Groetnis
Douw
Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: LG-6 Long Sticky Holster gesoek
Capt.
Ek het Woensdag een gekoop by Classic Arms in Witbank en hulle het nog n paar in voorraad gehad.
Groete
Ek het Woensdag een gekoop by Classic Arms in Witbank en hulle het nog n paar in voorraad gehad.
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!

