Mirrag Vriende. Ek het die naweek wat verby is in Ladybrand omgewing geskiet. Ek deel net 'n paar gewaarwordinge. Naweek te vore was ek in Dealsville. Daar is die kleintjies nog in die gate en kos word aangedra. In Ladybrand bel 'n boer my en se die kleintjies loop al alleen rond.
Wel is na die plaas wat aan my bekend is en ek begin met Vlekkie d en rukkie later met Vlekkie 3A. Geen reaksie van die kleintjies gekry nie. Ek speel toe Elsneus net na 12 die nag en 2 antwoord my van uit die berge vanaf buurplase.
Ek het 3 groot jakke geskiet. Hulle lyk my het gereageer op Jak alleen en Tafjak 1.
Dus, weens droogte of gebiede wys dit net weer hoe verskil die gebiede.
Groetnis
Die tyd van die jaar. GEWAARWORDINGE
-
GERHARD 3
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: Die tyd van die jaar. GEWAARWORDINGE
Het ook hier in N.Natal al lekker reaksie op elsnuus Sat 2 geskiet 5 min na ek elsnuus gespeel het van twee verskilde rigtings. Alby reuns so 2 jaar oud nog nie kleintjies gesien nie
Bushpig7
Bushpig7
