het iemand al probleme met hulle skoop gehad maw. n skoop wat rond spring
ek wil weet of jou recticle in jou skoop kan los kom
die goed is mos gemaak om die recoil te weerstaan
al my ringe is 100% vas so dit moet net die skoop wees
kan ek dit laat regmaak of waar koop ek n ander een
50 cal scope
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
50 cal scope
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 50 cal scope
Watse scope is dit? Ek dink Carl se Subaru se skoop spring rond as hy te vinnig op grondpad ry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Swanie
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Nov 22, 2014 5:54 pm
Re: 50 cal scope
Maak seker dis jou scope. Ek wil amper se dis nie jou scope nie. Watse tipe voorlaaier het jy, watter tipe punte skiet jy en jou lading, Ek het daardie presies dieselfde probleem onder vind. Heeltyd op die verkeerde plek na die fout gesoek. As dit n inline geweer is (1/28 twist) stel ek voor jy begin eksperimenteer met punte. Daar is baie baie min self cast punte wat werk met n inline geweer.
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: 50 cal scope
Dankie dit is n traditions vortek 1/28" twist en op die oomblik
Gebruik ek hornady xtp sabots
Gebruik ek hornady xtp sabots
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
-
stompi
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Feb 19, 2015 8:19 pm
Re: 50 cal scope
Probeer die rooi sabots met die 300gn SST punte en so 90gn fffg ashy dan nog bont skiet kyk na die teleskoop
