Nuweling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Marius 30-06
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Oct 22, 2015 11:20 pm

Nuweling

Post by Marius 30-06 »

Ek is Marius Lochner woonagtig in Vredenburg. Ek jag vakansies op my Oom se plaas in die Karoo en ek hoop dat ek op die vorum meer kan byleer oor die ongedierte beheer veral Jakkals jag in die nag. Ek is 21 jaar oud.

Groete
Marius
As jy in die lewe saam met die groot honde wil draf, moet jy nie soos 'n klein hondtjie piepie nie!

Howa 30-06
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuweling

Post by Plaashaas »

Welkom Maruis
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuweling

Post by Carl »

Welkom en goeie kaliber daar by jou naam ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuweling

Post by Vlakvark Soldaat »

Welkom Marius, jy skiet ook met n 30-Suk6!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Nuweling

Post by Kubus »

Welkom Marius.
.30-06 bo!!
Jakkalsleer. Hot topic en dit vat baie lank. Ons leer almal nog elke dag.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
Marius 30-06
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Oct 22, 2015 11:20 pm

Re: Nuweling

Post by Marius 30-06 »

Dankie vir almal se verwelkoming. In watter omgewing boer julle?
As jy in die lewe saam met die groot honde wil draf, moet jy nie soos 'n klein hondtjie piepie nie!

Howa 30-06
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuweling

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek boer in sandton...hahaha werk maar vir die man!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuweling

Post by Jay Jay »

Hi Marius, Baie welkom.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuweling

Post by jamalley »

Welkom Marius
Post Reply