Tikka T3 Bobsled in Magesyn

Post Reply
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Tikka T3 Bobsled in Magesyn

Post by Ritchie »

Dagse

Wil hoor of iemand al die bostaande gebruik het om jou Tikka in n enkelskoot te verander.

Dit is n insert wat jy in die magesyn sit wat help om die patroon mooi op te lyn as jy met die hand voer en nie gebruik maak van die magesyn nie.

Waar kan n mens so iets in die hande kry?

Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Tikka T3 Bobsled in Magesyn

Post by Nickvn »

Ek hou net my magasyn in en gooi die patroon bo op in en dit werk perfect vir my. Ek het nog nooit gedink om so iets te kry nie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Tikka T3 Bobsled in Magesyn

Post by Ritchie »

Nickvn wrote:Ek hou net my magasyn in en gooi die patroon bo op in en dit werk perfect vir my. Ek het nog nooit gedink om so iets te kry nie.
Baie dankie. Wardeer die insette. Myne voer meeste van die tyd maar nie altyd nie. Maybe human error ;)

Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Post Reply