More!
Ek het n troue naby Lambertsbaai in Desember en het verblyf nodig van 26-29Des as iemand van iets weet.
Lyk my ek het bietjie laat geslaap met die bespreking.
Groete
Lambertsbaai akkommodasie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Lambertsbaai akkommodasie
Dankie Chevvy, ek het lekkerslaap vrot gesoek en niks gekry wat beskikbaar is nie. Daar het wel nou n plek laat weet hulle kan my help, dink daar was n kansellasie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lambertsbaai akkommodasie
Kyk na die omliggende plekke ook dalk kan jy so bietjie goedkoper weg kom.
