Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by ruaanb »

Ter illustrasie hier is my klong se .22 demper na +-350 skote.
vuil22demper.jpg
En nou weer mooi skoon na bietjie oven cleaner, dop seep mengsel en ligte hande arbeid.
skoon22demper.jpg
Nou kan julle manne dink wat die groter kalibers se effek op die binnekant van 'n demper is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Williel »

Ek het al gesien n 300 WM skiet n Moose toe na 1500 skote sonder enige skoonmaak.
Groete, Willie
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by NJ_v_N »

22LR ammunisie brand baie vuil, so die demper sal geneig wees om baie vinniger aan te pak as die van n senterslag geweer.

Maar almal moet maar elke dan en wan skoon gemaak work.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Capt. Yoda »

Is daar iets wat mens in jou dempers kan gooi as jy hom onder en bo plug en laat staan om die spul binne (dempers is geseel se ver ek sien) los te kry wat nie die coating op n Alu silincer sal seer maak nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by ruaanb »

Kaptein ek gebruik 'n liquid oven cleaner wat jy by die skoonmaakmiddel winkels koop. Daar is nie 'n spesifieke naam op nie, net "OVEN CLEANER". NIe langer as 2-3 min nie en dan spoel ek deeglik af met warm water.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Capt. Yoda »

ruaanb wrote:Kaptein ek gebruik 'n liquid oven cleaner wat jy by die skoonmaakmiddel winkels koop. Daar is nie 'n spesifieke naam op nie, net "OVEN CLEANER". NIe langer as 2-3 min nie en dan spoel ek deeglik af met warm water.

Ruaan dankie sal die naweek kyk en bq op een van my Pa sin eers toets :D
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by ruaanb »

Capt. Oblivious wrote:
ruaanb wrote:Kaptein ek gebruik 'n liquid oven cleaner wat jy by die skoonmaakmiddel winkels koop. Daar is nie 'n spesifieke naam op nie, net "OVEN CLEANER". NIe langer as 2-3 min nie en dan spoel ek deeglik af met warm water.

Ruaan dankie sal die naweek kyk en bq op een van my Pa sin eers toets :D
>:D >:D >:D :o
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Johnnie De Wet »

Ek maak op demper slegs gaaitjies oop. Die aanpaksels binne behoort darem 2 lope te oorleef. Ek maak die carbon binne nie los nie, blaas net met compressor uit.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Piet Pille »

Ek het my KD (Silent Hunter) vir so 2 siklusse in die sonic cleaner met hornady sonic cleaner seep gesit. Redelik baie swart uitgekom , maar geen manier om te weet hoe effektief dit werklik was nie?
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by PaulM »

Capt. Oblivious wrote: Ruaan dankie sal die naweek kyk en bq op een van my Pa sin eers toets :D
Kaptein, daar is 'n BAIE fyn lyn tussen dapper en dom!! :laugh: :laugh:

Ek moet een van die dae vir Henk kontak aangaande 'n Silent Hunter, so ek hou die draad fyn dop.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by ruaanb »

Paul jy kan maar die SH koop dit loop soos stroop. Die demper is 'n custom jobbie vir .22.
User avatar
JanH
Full Member
Full Member
Posts: 109
Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by JanH »

Dagsê manne,

Ek het nou 'n idee gekry, sal dit die naweek toets en dan laat weet hoe dit uitdraai.

Die idee is dat ek wil my knaldemper sommer in my Rotary Wet Tumbler skoonmaak, as daai tumbler doppe se binnekant kan skoonmaak sal hy sekerlik die KD ook kan skoonmaak?

Ek het die tumbler self gebou, sal die naweek gou 'n post skryf om my bou proses te verduidelik.

Groete daar
JHP
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Capt. Yoda »

Ek hoop jy hou van jou KD lekker blink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by Andre308 »

JanH, wat is die ergste wat kan gebeur as jy nie al die pennetjies uit kry nie?
User avatar
JanH
Full Member
Full Member
Posts: 109
Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am

Re: Hoe vinnig pak 'n demper aan?

Post by JanH »

Dagsê manne,

Ek het die naweek my KD in die rotary gehad vir so twee ure, ek dink hy is nou redelik skoon binnekant, maar hoe sal mens nou eintlik weet?
Die water wat uit die tumbler uitgekom het was pikswart (swarter as wat 'n klomp doppe dit nog ooit gemaak het) - Ek het 'n bietjie water in 'n piering gesit en 'n foto geneem sodat ek julle kan wys (aangeheg)
Na die tyd het ek al die media uit die tumbler uitgeskud en mooi met skoon water uitgespoel, KD in die son gesit totdat hy mooi droog is en 'n goeie klomp Q20 daar binnekant gespuit om die roes weg te hou totdat hy weer mooi vol "nightro fouling" geskiet is.
Capt. Oblivious wrote:Ek hoop jy hou van jou KD lekker blink
Kaptein, ek het darrem kop gehou en die hele tumbler in so 2 lae duct tape toegedraai en net die voor- en agterkant se gate oopgesny. Die buitenste laag duct tape was kwaai gekrap toe ek dit afhaal, maar die onderste laag was darem nog 100%.
Andre308 wrote:JanH, wat is die ergste wat kan gebeur as jy nie al die pennetjies uit kry nie?
Andre, om eerlik te wees weet ek nie eintlik nie... Ek glo nie dit sal te erg wees nie.
Daar het 'n hele klomp pennetjies in die KD agtergebly toe ek hom uit die tumbler haal, hulle is bietjie moeiliker om uit te kry as wanneer hulle in 'n .308 dop is, maar met 'n hele klomp geskud en met water uitspoel glo ek dat ek hulle almal uit gekry het.

Groete,
JanH
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply