More almal!
Ek wil net hoor by die wat trail cameras gebruik - wat vind jul is beter: fotos of videos? Ek beplan om 4 ~ 5 op te sit op my plek maar wik en weeg nog oor foto of video. Enige voorstelle sal wardeer word.
Dankie!
Trail cameras
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trail cameras
Buurman,
Fotos is beter glo ek. Die pixels is ook hoër op foto mode as video.
Gé het omtrent 10 kameras op by sy plek, en almal is op foto. Sit hom op burst as jy dink jy kan dalk iets mis.
Groete
Eugene
PS. Kom vat 'n bier vanaand.
Fotos is beter glo ek. Die pixels is ook hoër op foto mode as video.
Gé het omtrent 10 kameras op by sy plek, en almal is op foto. Sit hom op burst as jy dink jy kan dalk iets mis.
Groete
Eugene
PS. Kom vat 'n bier vanaand.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Trail cameras
Foto's. Vir wild kan jy die sekondes tussen foto's min maak en vir tweebeen jakkalse meer. Ek het al 'n paar laat toesluit met mooi foto's van hulself.
Groete
Dewitt
ps - LTL Acorn is goeie kameras
Groete
Dewitt
ps - LTL Acorn is goeie kameras
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
